Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
June 11, 2021Briekaandraai 2 - Episode 20Phoebe maak ’n paar uitdagende stellings op Briekaandraai FM. Wolfgang slaan munt daaruit....more9minPlay
June 10, 2021Briekaandraai 2 - Episode 19Melissa (Helena Hettema) sing in haar padkafee oor die platteland wat verander. En Wessel stel ’n ultimatum vir Lana....more10minPlay
June 09, 2021Briekaandraai 2 - Episode 18Slaptjip en Phoebe besluit om haar ouma se spesiale sout met Slaptjip s’n te meng en op die tjips te gooi. Toe bars die duiwel los. Tot Elfra daar aankom......more11minPlay
June 08, 2021Briekaandraai 2 - Episode 17Lana is net besig om lekker uit te saai toe ’n onverwagse gas sy opwagting by Briekaandraai se radiostasie maak....more8minPlay
June 07, 2021Briekaandraai 2 - Episode 16Melissa roskam Phoebe. Sy soek troos by Slaptjip se lekker sout....more10minPlay
June 04, 2021Briekaandraai 2 - Episode 15Wessel knoop ’n geselsie met Dottie in die tuisnywerheid aan toe sy hom slegte nuus oor Wolfgang gee....more8minPlay
June 03, 2021Briekaandraai 2 - Episode 14Elfra sit alleen laataand by Windhond se redaksiekantoor en werk. Dan kry sy ’n baie onverwagse besoeker......more10minPlay
June 02, 2021Briekaandraai 2 - Episode 13Otto besoek Corlia in haar nuwe gimnasium maar dis nog ver van klaar af. Hy voel sy kort terapie, ná die traumatiese ervarings wat sy gehad het....more9minPlay
June 01, 2021Briekaandraai 2 - Episode 12Slaptjip kom sien Elfra oor ’n groot saak en daarna bespreek Elfra en Otto sake van ’n meer persoonlike aard....more9minPlay
May 31, 2021Briekaandraai 2 - Episode 11Die polisie ondersoek ’n saak van brandstigting. Maar is Wolfgang se fabriek werklik gesaboteer?...more8minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.