Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
May 28, 2021Briekaandraai 2 - Episode 10Elfra en Wessel praat oor ’n moontlike verhouding tussen haar en Otto. Dan kry Wessel ’n skokkende oproep....more8minPlay
May 27, 2021Briekaandraai 2 - Episode 9Wolfgang wys sy volle krag op die dorp met die bou van Super City. Sy eerste twee slagoffers is Otto en Corlia....more10minPlay
May 26, 2021Briekaandraai 2 - Episode 8Daar is konsternasie in Kolwyntjie toe Slaptjip vir Phoebe rose wil gee....more9minPlay
May 25, 2021Briekaandraai 2 - Episode 7Dottie skrik haar boeglam wanneer Wolfgang by Kolwyntjie inloop. Wanneer Wolfgang by Briekaandraai se radiostasie aankom maak hy ‘n aankondiging wat die dorp ruk....more9minPlay
May 24, 2021Briekaandraai 2 - Episode 6Pas nadat Elfra van Slaptjip se nuwe tjips geproe het, daag Corlia op. Maar dis beslis ’n ander Corlia as die een vir wie die dorpenaars lief geword het....more9minPlay
May 21, 2021Briekaandraai 2 - Episode 5Die huis waarin Wolfgang Jordaan grootgeword het word platgestoot, en die pers en radio ding mee om die nuus eerste onder mense se aandag te bring....more8minPlay
May 20, 2021Briekaandraai 2 - Episode 4Corlia word uit die hospitaal ontslaan en Wolfgang gaan wys haar die see. Maar hy vertel haar ook van sy grootste plan nog....more9minPlay
May 19, 2021Briekaandraai 2 - Episode 3’n Ramp tref Slaptjip reg voor Kolwyntjie en Otto snel hom te hulp. Dan merk albei ’n nuwe intrekker op....more9minPlay
May 18, 2021Briekaandraai 2 - Episode 2Dottie kla dat die tantes nie meer in die Covid-tyd vir Kolwyntjie Tuisnywerheid wil bak nie. Otto maak ‘n bekentenis teenoor Elfra....more9minPlay
May 17, 2021Briekaandraai 2 - Episode 1Corlia herwin haar bewussyn in die hospitaal en begin swakkies praat. Beide Wessel en Wolfgang daag daar op. Wolfgang se broer het Covid-19....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.