Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
July 09, 2021Briekaandraai 2 - Episode 40Otto verneem subtiel oor Roché by Dottie. En Wolfgang maak haar ʼn finale aanbod vir Kolwyntjie....more9minPlay
July 08, 2021Briekaandraai 2 - Episode 39Lana sukkel weer om nuus by Briekaandraai FM te lees. Corlia vertel Wessel daarvan. Dan kry Lana ʼn onverwagse oproep…...more9minPlay
July 07, 2021Briekaandraai 2 - Episode 38Elfra konfronteer Wolfgang oor die klagtes oor geraasbesoedeling by sy Super City. Otto lewer kommentaar oor die skinderstories oor Elfra en Roché....more9minPlay
July 06, 2021Briekaandraai 2 - Episode 37Dottie en Wessel bespreek Elfra en Roché se optrede by die opskop die vorige aand. Wessel dink Dottie is ʼn verraaier....more9minPlay
July 05, 2021Briekaandraai 2 - Episode 36Otto keur Corlia se eerste artikel vir Windhond goed en gaan na die dans toe. Daar wag ʼn groot verrassing op hom…...more9minPlay
July 02, 2021Briekaandraai 2 - Episode 35Skielik kom verraad uit ’n oord waar niemand dit verwag nie. Tannie Dottie!...more10minPlay
July 01, 2021Briekaandraai 2 - Episode 34Elfra kry Corlia se eerste proef-artikel vir Windhond en sy en Otto bespreek dit. Maar dan daag Corlia daar op en die vonke spat na alle kante toe....more9minPlay
June 30, 2021Briekaandraai 2 - Episode 33Wessel is verbaas om te sien hoe Kolwyntjie tuisnywerheid gerestoureer word. Maar nog erger, na sy gesprek met Lana lyk dit of sy ook, soos Dottie, in die Wolfgang-kraal is....more9minPlay
June 29, 2021Briekaandraai 2 - Episode 32Elfra en Corlia het ’n konfrontasie in die gimnasium. Om dinge te vererger steek Otto ook sy neus in hulle sake....more9minPlay
June 28, 2021Briekaandraai 2 - Episode 31Skielik ontdek die dorp ‘n sagte kant van Wolfgang wat hulle nie geken het nie. Maar is sy doelstellings eerlik?...more11minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.