Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
July 23, 2021Briekaandraai 2 - Episode 50Almal woon die begrafnis van Slaptjip se tjipswaentjie by. En soek geld vir ʼn nuwe een deur die radio in te span, met verrassende gevolge....more10minPlay
July 22, 2021Briekaandraai 2 - Episode 49Terwyl Otto en Elfra die sukses van die Lekkerbek-voorblad vier, maak Wolfgang vir Melissa ʼn aanbod…...more9minPlay
July 21, 2021Briekaandraai 2 - Episode 48Wessel moet vir Melissa slegte nuus gee. Dan gebeur aardige, onverklaarbare dinge by die radiostasie....more9minPlay
July 20, 2021Briekaandraai 2 - Episode 47Elfra is op die oorlogspad. Sy en Wolfgang vat mekaar trompop aan....more9minPlay
July 19, 2021Briekaandraai 2 - Episode 46Slaptjip raak al hoe meer verlief op Phoebe. Dit lyk of sy tjipswaentjie se dae finaal getel is…...more9minPlay
July 16, 2021Briekaandraai 2 - Episode 45Kolwyntjie kry opposisie toe Wolfgang sy eie tuisnywerheid, Lekkerbek, begin. Maar hy het hom lelik misgis met Dottie wat hom op vol spoed aanvat....more9minPlay
July 15, 2021Briekaandraai 2 - Episode 44Otto kry onverwags ʼn tweede asem en verander Dottie se lewe....more9minPlay
July 14, 2021Briekaandraai 2 - Episode 43Otto besluit om Lana met sy sportmotor uit te neem. Maar wanneer hulle die nag op die dak van sy halfvoltooide fabriek sit en eet, bars ʼn storm los....more10minPlay
July 13, 2021Briekaandraai 2 - Episode 42ʼn Dansskool het op Porseleinberg oopgemaak en Otto vra Elfra om hom te leer dans. Dan word Otto se goeie bedoelings onderbreek…...more9minPlay
July 12, 2021Briekaandraai 2 - Episode 41Corlia daag by Windhond op juis toe Otto op pad uit is. Sy en Elfra vat mekaar lelik aan. Dan daag ’n onverwagse present op....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.