Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
August 20, 2021Briekaandraai 2 - Episode 70Lana en Wolfgang baljaar in die see… maar alles is nie so onskuldig soos dit lyk nie....more11minPlay
August 19, 2021Briekaandraai 2 - Episode 69Otto en Elfra het ʼn konfrontasie omdat Briekaandraai FM hulle koerant alweer voorgespring het. En Dottie kry die skok van haar lewe by die gimnasium....more9minPlay
August 18, 2021Briekaandraai 2 - Episode 68Elfra lag haar slap vir Dottie se manewales wanneer Corrie Coetzee van Tuimeltrieks uit die droogskoonmakers stap. Dan daag Wessel op met belangrike nuus…...more9minPlay
August 17, 2021Briekaandraai 2 - Episode 67Lana en Wolfgang gaan see toe vir ʼn naweek. Hierna sal sy nooit weer dieselfde wees nie....more11minPlay
August 16, 2021Briekaandraai 2 - Episode 66Dottie spog by Otto met haar onderhoud op Briekaandraai FM. Maar hy is glad nie beïndruk nie. Boonop kry Dottie ʼn onverwagse geskenk…...more9minPlay
August 13, 2021Briekaandraai 2 - Episode 65Elfra en Lana het ʼn ligte gespanne gesprek oor die kompetisie tussen Windhond en Briekaandraai FM en dit het als te make met die vergiftigde souttert. Dan daag Wolfgang op…...more9minPlay
August 12, 2021Briekaandraai 2 - Episode 64Dottie is hoogs ontsteld omdat haar kliënte voedselvergiftiging opgedoen het en sy roep Wessel en Slaptjip se hulp in....more9minPlay
August 11, 2021Briekaandraai 2 - Episode 63Otto gee onverwags rose vir Elfra. Maar dan loop dinge baie verkeerd vir die redakteur van Windhond…...more9minPlay
August 10, 2021Briekaandraai 2 - Episode 62Kolwyntjie bars uit sy nate so voorspoedig gaan dit. Maar ʼn souttert, wat nog groot gevolge gaan hê, en sjokoladekoekies plaas die tuisnywerheid in trurat....more10minPlay
August 09, 2021Briekaandraai 2 - Episode 61Wolfgang en Wessel het ʼn ligte onderonsie in die gimnasium. En Wessel besef dat Lana iets wegsteek....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.