Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
September 03, 2021Briekaandraai 2 - Episode 80Otto en Elfra loop deur die nuwe Briekaandraai FM ateljee wat herbedraad is en stem in tot ʼn wapenstilstand, toe Wolfgang onverwags opdaag. Hy spog met sy nuwe, baie geheimsinnige ateljees… dieselfde ateljees wat Wessel laat gaan het....more9minPlay
September 02, 2021Briekaandraai 2 - Episode 79Wessel en Wolfgang argumenteer oor die feit dat hy Briekaandraai FM steeds ondersteun uit sentiment. Wolfgang waarsku Wessel dat hy ʼn diep graf vir homself grawe....more9minPlay
September 01, 2021Briekaandraai 2 - Episode 78Melissa word in die hospitaal deur Otto besoek. Maar hy is daar met ʼn doel. En Wessel loop die ergste deur....more9minPlay
August 31, 2021Briekaandraai 2 - Episode 77Corlia help Wessel in die gimnasium maar die moontlikheid van ʼn verhouding tussen hulle word finaal die nekslag toegedien. Dan vra Slaptjip ʼn groot guns....more9minPlay
August 30, 2021Briekaandraai 2 - Episode 76Wessel word deur Wolfgang verneder gedurende ʼn stemopname en hy kritiseer boonop Briekaandraai FM se posisie as radiostasie. Wessel waarsku Melissa oor die foutiewe elektriese bedrading van die ateljee… maar dit is te laat....more9minPlay
August 27, 2021Briekaandraai 2 - Episode 75Wolfgang wil vir Lana ʼn aanbod maak. En nou is die ideale geleentheid....more9minPlay
August 26, 2021Briekaandraai 2 - Episode 74Wessel komplementeer Lana met haar goeie uitsending, en hy het ʼn verrassing vir haar. Dan skok Wessel vir Elfra....more8minPlay
August 25, 2021Briekaandraai 2 - Episode 73Dit begin alweer reën op Porseleinberg en die inwoners vrees ʼn tweede vloed. Otto daag by Kolwyntjie Tuisnywerheid op met ʼn verrassende navraag....more9minPlay
August 24, 2021Briekaandraai 2 - Episode 72Dis Lana en Wolfgang se laaste dag by die see. Dan bel Elfra onverwags…...more10minPlay
August 23, 2021Briekaandraai 2 - Episode 71Otto roskam Wessel oor Briekaandraai FM se gehalte. En Slaptjip is siek van verlange na Phoebe wat hom skynbaar verwaarloos....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.