Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
October 01, 2021Briekaandraai 2 - Episode 100Lana leer ʼn ander sy van Wolfgang ken. En Wessel waarsku dat iemand Otto uit sy posisie probeer werk....more9minPlay
September 30, 2021Briekaandraai 2 - Episode 99Dottie neem soutterte na Windhond juis op ʼn oomblik dat ʼn krisis die koerant tref… en alles loop skeef....more9minPlay
September 29, 2021Briekaandraai 2 - Episode 98Die oorlog tussen die media op die dorp kry momentum. Wolfgang gebruik kameras om te baklei en Wessel gebruik die mikrofoon. Sy vernuwing laat die dorp regopsit....more9minPlay
September 28, 2021Briekaandraai 2 - Episode 97Elfra en Otto veg om Windhond se voortbestaan soos nooit tevore nie....more9minPlay
September 27, 2021Briekaandraai 2 - Episode 96Wolfgang tree Lana aan en lees haar die leviete voor, soos net hy kan....more9minPlay
September 24, 2021Briekaandraai 2 - Episode 95Dottie maak ogies vir die wewenaar oorkant die pad en Otto het slegte nuus vir Elfra....more9minPlay
September 23, 2021Briekaandraai 2 - Episode 94Wolfgang maak ʼn skokaankondiging en Slaptjip se hele wêreld stort inmekaar....more10minPlay
September 22, 2021Briekaandraai 2 - Episode 93Lana vertel vir Wessel wat sy oor Wolfgang se aanbod besluit het, en Otto praat met Wessel oor sy aanbod aan hom....more8minPlay
September 21, 2021Briekaandraai 2 - Episode 92Daar heers konsternasie in Kolwyntjie wanneer die nuus versprei dat Wolfgang ʼn sjef-kompetisie gaan hou....more9minPlay
September 20, 2021Briekaandraai 2 - Episode 91Wessel vra vir Lana of sy doodseker is sy doen die regte ding deur na Wolfgang oor te gaan. Kort daarna is sy by Wolfgang se ateljees en moet sy haar finale antwoord gee…...more10minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.