Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
September 17, 2021Briekaandraai 2 - Episode 90Corlia en Wolfgang praat oor haar rol in die nuwe TV-program wanneer Slaptjip ʼn bom los....more9minPlay
September 16, 2021Briekaandraai 2 - Episode 89Otto sê vir Elfra hy is uitgebrand en wil gaan rus. Sy probeer hom anders oortuig en sy wil inspring om Windhond te red....more9minPlay
September 15, 2021Briekaandraai 2 - Episode 88Melissa en Slaptjip is geskok oor die gebeure by Super City en probeer aan ʼn uitweg dink om hulle dorp te red....more9minPlay
September 14, 2021Briekaandraai 2 - Episode 87Fase 3 van Super City, die pretpark, word geopen. Wolfgang maak ‘n revolusionêre aankondiging wat die hele dorp se toekoms verander....more10minPlay
September 13, 2021Briekaandraai 2 - Episode 86Wessel en Corlia spekuleer dat sosiale media die toekoms van uitsaai en koerante gaan word. Dan daag Elfra op en dinge verander....more9minPlay
September 10, 2021Briekaandraai 2 - Episode 85Elfra vrees dat Wessel die drankmisbruik van Otto se pa op die radio wil ontmasker en ʼn brutale konfrontasie vind plaas....more8minPlay
September 09, 2021Briekaandraai 2 - Episode 84Melissa gee weer ʼn uitvoering van een van haar liedjies, maar dan stap Slaptjip in en begin vrolik saamsing! Slaptjip se disleksie word aangespreek....more8minPlay
September 08, 2021Briekaandraai 2 - Episode 83Vandag heers daar chaos gedurende Melissa se sang-uitvoering by die Padkafee en Corlia en Slaptjip vererger dit…...more9minPlay
September 07, 2021Briekaandraai 2 - Episode 82Wolfgang en Otto het ʼn stewige konfrontasie en dit lyk of Otto se gesondheid hom pla....more9minPlay
September 06, 2021Briekaandraai 2 - Episode 81Slaptjip maak sy hart oop teenoor Corlia wat besig is om terug te verander na die ou Corlia wat sy was, tot Melissa opdaag....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.