Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
October 15, 2021Briekaandraai 2 - Episode 110Wessel is besig om sy drama-ateljee in te rig wanneer Slaptjip kom kyk wat aangaan....more9minPlay
October 14, 2021Briekaandraai 2 - Episode 109Corlia oefen haar eerste op-kamera-onderhoud op Dottie....more9minPlay
October 13, 2021Briekaandraai 2 - Episode 108Beide Wolfgang en Lana is beïndruk met hoe Elfra Windhond oorgeneem het. Maar Wessel voel sy raak te ongenaakbaar....more9minPlay
October 12, 2021Briekaandraai 2 - Episode 107Slaptjip en Dottie daag by Corlia se gimnasium op vir hul daaglikse oefening en hoor dan dramatiese nuus....more9minPlay
October 11, 2021Briekaandraai 2 - Episode 106Wolfgang en Lana bespreek die kritiek op hul loodsprogram se insetsels en hoe hulle dit kan omseil. Wessel praat met Lana oor hoe sy die radiostasie vernuwe het met ‘n Hoekie vir Eensames en nuusprogram vol klankinsetsels....more9minPlay
October 08, 2021Briekaandraai 2 - Episode 105Dottie en Slaptjip bespreek die veranderings by Kolwyntjie en die verfilming in die tuisnywerheid. Dan jaag ʼn motorfiets op Dottie af…...more9minPlay
October 07, 2021Briekaandraai 2 - Episode 104Dit is Sondagoggend en Lana en Wolfgang ry terug van hulle naweek by sy strandhuis waar hy die grootkoppe van die TV-kanaal onthaal het. Wolfgang waarsku Lana teen rugstekers. Die aand op Porseleinberg kom Wolfgang op Elfra af en gee haar ʼn waarskuwing....more10minPlay
October 06, 2021Briekaandraai 2 - Episode 103Slaptjip daag met sy Charlie Chaplin-pakkie op en veroorsaak konsternasie in Kolwyntjie....more9minPlay
October 05, 2021Briekaandraai 2 - Episode 102Lana besoek Otto in die hospitaal en kry skokkende nuus van Wolfgang....more10minPlay
October 04, 2021Briekaandraai 2 - Episode 101Elfra het ʼn slim plan om Slaptjip se beeld te verbeter. Dan takel sy Otto se foute in die nuwe koerant....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.