Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
August 06, 2021Briekaandraai 2 - Episode 60Otto roep Elfra in oor die veranderings wat sy aan Corlia se Windhond-artikel aangebring het… en die duiwel is los. Slaptjip ontlont die situasie onwetend....more9minPlay
August 05, 2021Briekaandraai 2 - Episode 59Wolfgang loop soos ʼn beer met ʼn seer kop rond. Phoebe en Otto is skielik in sy giftige visier…...more9minPlay
August 04, 2021Briekaandraai 2 - Episode 58Phoebe vra Slaptjip om haar te help om in haar nuwe blommewinkel in te trek. Maar daar is komplikasies…...more9minPlay
August 03, 2021Briekaandraai 2 - Episode 57Die vloed het geweldige skade op Porseleinberg aangerig. Wessel stel ondersoek daaroor in en besef dan eers hoe vernietigend dit by Wolfgang se Super City was....more8minPlay
August 02, 2021Briekaandraai 2 - Episode 56Elfra raak in die vloed vasgekeer en soek skuiling by Melissa. Maar die water stoot op en bedreig Briekaandraai Gastehuis…...more9minPlay
July 30, 2021Briekaandraai 2 - Episode 55Otto kom verneem hoe dit by Wessel gaan. ʼn Stewige storm steek op. Dan maak Wessel ʼn verrassende aankondiging....more8minPlay
July 29, 2021Briekaandraai 2 - Episode 54Elfra gaan sien Melissa oor die feit dat Briekaandraai verkoop gaan word, en verduidelik hoe sy gehelp het. ʼn Oproep van die bure ontstel Melissa....more9minPlay
July 28, 2021Briekaandraai 2 - Episode 53Wessel verneem met ʼn skok dat Phoebe byna verongeluk het. Maar daar is goeie nuus by die slegte nuus....more8minPlay
July 27, 2021Briekaandraai 2 - Episode 52Otto is vir ʼn verandering beïndruk met Slaptjip se nuwe waentjie. En Wolfgang met sy soutresep....more9minPlay
July 26, 2021Briekaandraai 2 - Episode 51Dit gaan sleg met Melissa. Sy betreur haar lot teenoor Elfra wat probeer raad gee. Maar net Wessel kan help....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.