Welkom by hierdie week se Community Kuiers gesprek. Hierdie week sluit ons die bespreking oor die boek van Hosea af. Ons fokus in hierdie gesprek is op die Gospel, en hoe die boodskap van Jesus aansluit by die boek van Hosea.
As jy ons gesprekke geniet, deel met ander en stuur vir ons enige feedback.
Volgende week gesels ons oor "Verbonde" of "Covenants". So join ons asb.
Inleiding en recap hoofstuk 1 en 2 - (00:10)
Oorsig oor die res van die boek van Hosea - (02:30)
Hoekom het Hosea vir Gomer terug gekoop? - (06:53)
Wie was Gomer en uit die aard van die saak, Israel, se ander mans? - (14:34)
Wat is ’n verbond? Ons lees baie daarvan in hierdie boek. - (20:53)
Wat beteken dit om God te ken? - (29:34)
Ons lees dat daar ’n dag sal kom waar Israel weer vir David sal volg as koning. David is reeds jare oorlede. Van wie word hier gepraat? - (36:04)
Wat is die ooreenkom tussen Hosea wat Gomer terug gekoop het, en wat Jesus vir ons kom doen het? - (45:50)
Connecting the dots tussen Jona se verhaal oor Nineve, en Israel is Hosea se tyd - (49:10)
Hoe maak ons die boek van Hosea van toepassing vandag? - (52:19)Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube: Community Kuiers!
Besoek ons website vir nog materiaal, en blog inskrywings: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossiCreative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs