Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Copps 94.1:How many episodes does Copps 94.1 have?The podcast currently has 46 episodes available.
August 05, 2019Onderhoof Adam Eiseb oor polisie konfooi verontagsamingMet afloop van die Copps programme oor die jare het ons al gesien dat daar baie kere voertuie is wat nie gehoor gee aan 'n polisie konfooi nie . Ons het gesels met Onderhoof Adam Eiseb van die Windhoek se Stads Polisie....more6minPlay
July 30, 2019Straatkinders bly 'n probleemDie afgelope week is 'n paar voorvalle by die polisie aangemeld waarby straatkinders 'n groot las was. Ons gesels met die Adjunkkommissaris van die Namibiese Polisie, Edwin Kanguatjivi....more3minPlay
July 30, 2019Is dit wettig om goedere te koop by straatsmouse?Is dit wettig om goedere te koop by straatsmouse? Deon Louw het met Konstabel Fabian Amukwulele van die Windhoekse Stadspolisie gesels hieroor....more3minPlay
July 30, 2019Superintendent Charl Morkel van die Verkeers Afdeling oor uitstaande boetesDeon Louw van Kosmos 94.1 het met Superintindent Charl Morkel van die Windhoekse Stads Polisie gepraat oor uitstaande boetes....more3minPlay
July 06, 2019Mense wat weghardloop vanaf 'n ongeluks toneelOns gesels met Konstabel Fabian Amukwulele oor mense wat weghardloop vanaf 'n ongeluks toneel en telkemale die lisensie skyfie ook saam neem en sodoende dink hulle sal nie opgespoor word nie....more1minPlay
June 29, 2019Alexander Steyn oor stroperyOns kry nuwe terugvoer oor stropery in die Omaruru omgewing nadat daar 'n vreeslike toename was aan die tendens die afgelope tyd wat boere letterlik met hul hande in hul hare gelaat het. Ons gesels met Alexander Steyn. Hy is die Voorsitter van die Omaruru Distriks Wag....more1minPlay
FAQs about Copps 94.1:How many episodes does Copps 94.1 have?The podcast currently has 46 episodes available.