Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Copps 94.1:How many episodes does Copps 94.1 have?The podcast currently has 46 episodes available.
October 28, 2019Namibië Loop Deur Onder Kuber KrakersVolgens 'n studie wat deur Check Point en Deloitte gedoen is wys dit dat Namibië die Afrika land is wat die meeste geteiken word deur Kuber Kriminele. In ons voetspore volg Zambië, Morokko, Suid Afrika en dan Nigerië. Regard Joubert van BCX Namibia het met Deon Louw van Kosmos 94.1. gesels....more3minPlay
October 21, 2019Dwelms Wek Kommer in NamibiëDwelms bly 'n groot bekommernis in Namibië en ons gesels volgende met Hoofinspekteur Kauna Shikwambi, 'n Polisie woordvoerder, oor die probleem....more3minPlay
October 21, 2019Egpaar Op Plaas AangevalHierdie week is met skok verneem van die aanval op 'n egpaar op hul plaas, 90 km suidwes van Outjo. Volgens berigte moes hulle by een van hul plaas hekke 'n versperring van klippe en takke uit die pad haal toe die voorval plaasgevind het. Ons gesels volgende met Francois Dames, 'n Self verdedigings instrukteur van TrueKrav Namibië...more5minPlay
October 21, 2019Nuwe Hoop Vir Weggooi BabasIn Copps 94.1 het ons oor die afgelope tyd so baie die tragiese nuus gedeel van babas wat weg gegooi is deur hulle eenvoudig te los in 'n asdrom, in die bos in 'n sak of hulle selfs in put toilette te gooi. Maar vanaand begin ons Copps 94.1 vir 'n slag met 'n baie positiewe storie. Hierdie keer al die pad van Swakopmund af. Ons gesels volgende met Ronel Peters. Hulle het 'n huis begin juis waar mense hul babas kan kom los wat hulle nie wil hê nie....more7minPlay
October 14, 2019Kindersterftes Asgevolg Van Ouers'n Babameisie is dood nadat haar ouers volgens berigte onder die invloed van alkohol was. Nog 'n 3 jarige kind van Keetmanshoop is ook deur haar ma twee maal met 'n mes in die rug gesteek. Ons het gesels met Charlemaine Husselmann, die Program Bestuurder vir Geslag by Lifeline/Childline Namibië....more3minPlay
October 14, 2019Groot Ivoor Fonds Gemaak Deur Die Blue Rhino TaakspanDie afgelope tyd is 'n groot deurbraak gemaak deur die Blue Rhino Taakspan toe mense vasgetrek is met 'n groot aantal ivoor in hul besit. Deon Louw het gesels met Barry de Klerk, Adjunk Kommissaris van die Namibiese Polisie en Hoof van Beskermde Hulpbronne in Namibie....more3minPlay
October 14, 2019Plundering Van Ongelukstonele 'n ProbleemDie Motor Ongelukke Fonds het onlangs gepraat oor 'n skokkende probleem waaraan sekere mense hulself skuldig maak, namens die plundering van 'n ongeluks toneel. Ons gesels met Sidney Boois van die Motor Ongelukke Fonds oor hierdie probleem....more2minPlay
October 07, 2019Nuwe Inbraak Tendens Teen Die Kus'n Nuwe inbraak tendens het posgevat aan die kus met talle huise wat deurloop. Ons gesels volgende met die Voorsitter van die Swakopmundse buurtwag, Dewald Swarts....more2minPlay
October 07, 2019Kinder Verkragtings Wek Groot KommerIn Copps 94.1 kyk ons na die skok syfers van kinder verkragtings. Die afgelope twee weke alleen is 30 kinder verkragtings aangemeld met baie van die kinders onder 10 jarige ouderdom. In baie van hierdie gevalle het die kinders die verkragters geken of is dit 'n familie lid. In een voorval is 'n 26 jarige man aangekeer nadat hy sy 14 jarige suster verkrag het en sy swanger geword het. Ons gesels met Dalene Gous van die Phoenix Psychology Practice....more25minPlay
October 07, 2019Verkragtings Neem Drasties ToeDie afgelope tyd wil dit voorkom asof daar net nie 'n afname aan verkragtings is nie, met veral kinders wat deur dit geraak word. JP Nel het met Dr Shaun Whittaker, 'n Kliniese Sielkundige van Windhoek oor verkragtings gesels....more3minPlay
FAQs about Copps 94.1:How many episodes does Copps 94.1 have?The podcast currently has 46 episodes available.