Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Copps 94.1:How many episodes does Copps 94.1 have?The podcast currently has 46 episodes available.
October 01, 2019Probleme In Die Hoofstad Die Afgelope WeekOns gesels vanaand met Konstabel Fabian Amukwulele van die Windhoekse Stadspolisie oor die probleme in en rondom die hoofstad die afgelope week. Ons kyk hier veral na inbrake, geslags gebaseerde geweld en ook ongelukke....more2minPlay
October 01, 2019Veediefstal Bly KommerwekkendVan die grootste probleme in Namibië bly maar veediefstal val alle aarde op hierdie stadium. Copps 94.1 het vanaand die voorreg om te gesels met Jurgen Mattaei, die Streeks Ko-ordineerder van Reserviste in die Omaheke Streek....more4minPlay
October 01, 2019Boere Loop Deur Onder Grondkoop BedrogspulDie afgelope paar maande is daar persone besig met een baie groot bedrogspul onder die boere. Tot dusver het 'n hele paar boere al deurgeloop onder 'n sekere 'Samuel Nujoma' wat se hy is van die Ministerie van Grondhervorming. JP Nel het met Erika von Gierszewski, die persoonlike assistent van die President van die Namibiese Landbou Unie gesels oor die probleem....more3minPlay
August 18, 2019Stropers Vasgetrek Met VleisDie afgelope tyd is 10 mense tussend die ouderdomme van 16 en 33 jaar vasgetrek inverband met onwettige jag en die besit van wildsvleis sonder 'n permit. Ons gesels met Alexander Steyn, die Voorsitter van die Omaruru Distrik Wag....more3minPlay
August 18, 2019Polisie Slaan Toe Op Onwettige Drink PlekkeDit bly altyd 'n moeilike werk vir die polisie wanneer dit kom by onwettige drink plekke en die afgelope week is daar 'n hele paar suksesvolle klopjagte uitgevoer in Walvisbaai. Ons gesels met Hoof Inspekteur Charles Richard Goagoseb van die Walvisbaai se Polisie....more2minPlay
August 18, 2019Baba Storting Bly 'n ProbleemInwoners van Swakopmund is redelik geskok nadat 'n 27 jarige vrou probeer het om haar pasgebore baba in die toilet af te spoel by die Swakopmundse Staats hospitaal. Die baba het gesterf asgevolg van die insident. Dit volg ook op nog 'n voorval waarby die liggaampie van 'n pasgebore baba seun gevind is by die Walvisbaaise asgate en kort voor dit was 'n 5 maande oue fetus ook gekry tussen rommel langs 'n kus pad. JP Nel van Kosmos 94.1 gesels met Catrien du Toit 'n maatskaplike werker van Huis Maerua Kinderhuis in die hoofstad oor die tendens....more5minPlay
August 12, 2019Die Sukses Storie van Pionierspark BuurtwagOns gesels hierdie week met Pionierspark Buurtwag om uit te vind wat hulle so sukseslvol maak wanneer dit kom by misdaadvoorkoming in hulle area. Odette de Kock, ondervoorsitter van die Pionierspark Buurtwag sluit by ons aan....more2minPlay
August 12, 2019Die Motor Ongelukke Fonds besig met 'n spesiale veldtogAsgevolg van die toename van ongelukke en sterftes op ons paaie die afgelope tyd het die Motor Ongelukke Fonds begin met 'n spesiale veldtog saam met die Stads Polisie. Ons gesels met Meneer Sydney Boois van die Motor Ongelukke Fonds....more4minPlay
August 05, 2019Korrupsie bly 'n probleemDie afgelope tyd is daar redelik baie berig oor korrupsie in hoër range, nie net hier by ons nie maar ook in Suid Afrika. Daar is veral klem gelê op korrupsie binne die polisie se geledere in Suid Afrika. Jaco Vermeulen gesels volgende met Mike Bolhuis van Spesiale Ondersoeke in Suid Afrika....more5minPlay
August 05, 2019Wees paraat by voertuie as jy gaan inkopies doenInbrake en diefstal in en by voertuie bly maar 'n probleem en ons gesels met Francois Dames van True Krav, 'n self verdedigings organisasie in Namibie, oor die situasie en wat jou te doen staan....more3minPlay
FAQs about Copps 94.1:How many episodes does Copps 94.1 have?The podcast currently has 46 episodes available.