
Sign up to save your podcasts
Or


Ons almal hou van ʼn ranglys, van die tennis en rugby tot die ekonomie. Die Wêreldbank se jaarlikse “Doing Business” verslag was een van daardie wat ontleders en beleidmakers ʼn oog op gehou het. Dit was so belangrik dat daar druk was om die data te kook en die ranglys is in 2021 gestop, maar die Wêreldbank het nou ʼn nuwe “Business Ready” verslag bekend gemaak.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
We all like a ranking, from the tennis and rugby to the
This episode is supported by the NWU Business School.
Ek het gister ʼn lesing bygewoon deur een van die Adjunk-Goewerneurs van die Reserwebank, Dr Mampho Modise. Daar was ʼn paar interessanthede wat ek graag wil deel.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Yesterday, I attended a lecture by one of the Deputy
This episode is supported by the NWU Business School.
Die een item wat nie Vrydag se samevatting van die ekonomiese nuus gehaal het nie was BBP groeisyfers uit Sjina en dié lyk nie goed nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
The one item that didn't make Friday's summary of the economic news was GDP growth figures from China and those do not look good.
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Die week se ekonomiese aanwysers was Sacci se sakevertroue-indeks, asook kleinhandel en groothandel verkopesyfers. Daar was ook ʼn paar ander stories om ʼn oog op te hou.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
This week’s economic indicators included Sacci’s business confidence index, as well as retail and wholesale sales figures. There were also a few other stories to keep an eye on.
This episode is supported by the NWU Business School.
Die nuus het nog altyd die markte beïnvloed, maar The Economist tydskrif vind dat die bekendmaking van belangrike datapunte die markte deesdae op hol het. Daar is ʼn paar interessante redes hoekom dit die geval is.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The news has always influenced the markets, but The Economist magazine finds that the release of important data points has the markets on edge these days. There are some interesting reasons why this is the case.
This episode is supported by the NWU Business School.