
Sign up to save your podcasts
Or


Die rand het die afgelope maand heelwat sterker verhandel teen die Amerikaanse dollar. Dit het te doen met dalende rentekoerse in die VSA, Sjinese stimulus en positiwiteit oor Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte. ʼn Sterker rand help om die koste van ingevoerde produkte, spesifiek brandstof laer te hou en dit help weer om inflasie te verminder. Maar ʼn sterker rand het ook uitdagings.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The rand has traded significantly stronger against the US
This episode is supported by the NWU Business School.
Ek het onlangs gepraat oor Zimbabwe se nuwe ZiG geldeenheid, of te wel Zimbabwe Goud. Die probleme van die amptelike en parallel-mark koerse is nou besig om ʼn wisselkoerskrisis te
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
I recently talked about Zimbabwe's new ZiG currency, or Zimbabwe Gold. Since then the problems of the official and parallel market rates are now becoming an exchange rate crisis.
This episode is supported by the NWU Business School.
Die afgelope week is indiensname syfers en produksieprysinflasie data bekend gemaak, maar was ook interessante dinge aan die gang in Sjina en met die oliepryse. Hier is ʼn kort opsomming van wat aangaan.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU
In the past week, employment statistics and producer price inflation data were released, but interesting things were also happening in China and with the oil prices. Here is a brief summary of what is going on.
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Die tweede kwartaal se indiensname statistieke is gister bekend gemaak en indiensname het kwartaal op kwartaal met 42 000 werkgeleenthede, of te wel 0,4% gegroei. Maar wat sê die syfer vir ons?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The second quarter's employment statistics were released yesterday and employment grew quarter on quarter by 42,000 jobs, or 0.4%. But what does the figure tell us?
This episode is supported by the NWU Business School.
As jy gewonder het hoe belangrik Sjina is vir die wêreldekonomie en die Suid-Afrikaanse ekonomie was gister se nuus uit Sjina en die reaksie op die JSE ʼn ekonomie-les wat mens nie maklik vergeet nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
If you were wondering how important China is to the global economy and the South African economy, yesterday's news from China and the reaction on the JSE was an economics lesson you won’t easily forget.
This episode is supported by the NWU Business School.