Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Hierdie week se aanwysers

    Na ʼn paar stil weke het hierdie week heelwat aanwysers om dop te hou. Daar is ʼn aankopebestuurdersindeks vir Augustusmaand, die derde kwartaal se Sakevertroue-indeks en die tweede kwartaal se BBP syfer.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    3 min
  • This week's indicators

    After a few quiet weeks, this week has a lot of indicators to watch. There is a purchasing managers' index for August, the third quarter's Business Confidence index and the second quarter's GDP figure.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    3 min
  • Ons moet versigtig wees oor die deregularing wat ons wil hê

    In Suid-Afrika is die regering besig met die grootskaalse besnoeiing van besteding om die staatsfinansies op ʼn meer volhoubare voet te kry. Libertyne droom dat dit die rol van die staat in die ekonomie gaan laat krimp. Wat kan dan skeef loop?

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • We have to be careful about the deregulation we want

    In South Africa, the government is busy with large-scale cuts in spending to get the public finances on a more sustainable footing. Libertarians dream that this will shrink the role of the state in the economy. So what could go wrong?

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Brandstofprys verligting en 'n bestedingshupstoot?

    Daar is nog ʼn hand vol positiewe dinge voor vir die Suid-Afrikaanse ekonomie (behalwe ons ooh vir 'n repokoersverlaging), naamlik ʼn laer brandstofprys, en ʼn moontlik bestedingshupstoot uit die twee-pot stelsel.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min