
Sign up to save your podcasts
Or


Ek rus hierdie week in Skukuza en neem sommer hier in die kampterrein op. Vandag se episode gaan oor navorsing oor geldnote met wilde diere op en bewaring.
I'm resting in Skukuza this week and recording from the camp site. Today's episode is about research on wild animal images on banknotes and conservation.
Ek rus hierdie week in Skukuza en het ʼn paar episodes vooruit opgeneem. Vandag gaan oor hoe bewaring befonds kan word.
I'm resting in Skukuza this week and pre-recorded a few episodes. Today is about how conservation can be funded.
Ek rus hierdie week in Skukuza en het ʼn paar episodes vooruit opgeneem. Vandag gaan oor wat ekonome gemeenskaplike goedere, of te wel “common goods” noem.
I'm resting in Skukuza this week and pre-recorded a few episodes. Today is about what economists call common goods.
I often say that consumers are under pressure. A couple of years of a high inflation rate and high interest rates have cut discretionary spending to the bone. If consumers struggle, businesses struggle too. That is why the improvement in retail sales figures in June is such good news.
This episode is supported by the NWU Business School.
Ek sê gereeld dat verbruikers is onder druk. ʼn Paar jaar van ʼn hoë inflasiekoers en hoë rentekoers het diskresionêre besteding tot op die been gesny. As verbruikers swaar kry, kry besighede ook swaar. Daarom is die verbetering in kleinhandel verkopesyfers in Juniemaand sulke goeie nuus.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Daar was gister goeie inflasie nuus uit die VSA. Juliemaand se inflasiekoers was 2,9%. Dit het die kanse dat die Fed hulle rentekoers gaan sny in September vergroot en dit was goed vir die rand/dollar wisselkoers wat op R18,06 per dollar verhandel het.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
There was good inflation news out of the US yesterday. July's inflation rate was 2.9%. This increased the chances that the Fed will cut their interest rate in September, and that was good for the rand/dollar exchange rate which was trading at R18.06 per dollar.
This episode is supported by the NWU Business School.