
Sign up to save your podcasts
Or


Dit is nie maklik om na die Staatsrede te luister nie. Die President praat oor baie dinge en gooi syfers rond. Klomp inisiatiewe word genoem, maar wat is nog idees en planne, en wat sit iewers vas in die pyplyn en wat lewer al resultate? In die plek van ʼn toespraak sou ek eerder ʼn geouditeerde Excel spreiblad wil sien wat alles presies uitspel, maar dit is nie hoe die politiek werk nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
It is not easy to listen to the State of the Nation address. The President talks about a lot of things and throws around numbers. Lots of initiatives are mentioned, but what are at the stage of ideas and plans, and what is stuck somewhere in the pipeline and what is already producing results? Instead of a speech, I would rather see an audited Excel spreadsheet that spells everything out exactly, but that's not how politics works.
This episode is supported by the NWU Business School.
Vanaand sal President Ramaphosa die nasie toespreek en soek na oplossings vir kritiese kwessies. Maar wat kan gedoen word om die reuse taak aan te pak om ekonomiese groei te herstel en geleenthede te skep vir die miljoene werklose jongmense? Ek het Chat GPT gevra vir 'n paar idees vir sy toespraak.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
This evening President Ramaphosa will address the nation,
This episode is supported by the NWU Business School.
Kommentators is oor die algemeen maar negatief oor more aand se Staatsrede. Dit is nie net dat die geleentheid na raming R6,5 miljoen gaan kos nie. Talle voel “so what”? Ek is ʼn positiewe ou en wil die volgende kyk na blinkkant voorstel.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Commentators are generally negative about tomorrow night's State of the Nation Address. It is not just that the event is estimated to cost R6.5 million, many feel "so what"? I'm a positive guy and want to suggest the following look at the bright side.
This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Die Minister van Arbeid en Indiensneming het Vrydag die nuwe nasionale minimumloon aangekondig wat geld vanaf 1 Maart. Dit het gevolge vir werkers en werkgewers en ek wil graag meer hieroor sê.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The Minister of Employment and Labour announced the new national minimum wage on Friday, which applies from 1 March. It has implications for workers and employers and I would like to talk more about this.
This episode is supported by the NWU Business School.
Die afgelope week het ʼn paar belangrike plaaslike en internasionale aanwysers die nuus gehaal en party gee leidrade oor wat hierdie jaar met rentekoerse kan gebeur.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
In the past week, a few important local and international indicators made the news and some give clues about what may happen to interest rates this year.
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.