Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Advice to the first years of 2024

    The matric results of 2023 were announced on Friday and I

    want to congratulate everyone that passed. Best of luck to those of you on your way to university. I thought it might be useful to offer some advice.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Advies vir die eerstejaars van 2024

    Die matriekuitslae van 2023 is Vrydag bekend gemaak. Veelsgeluk aan almal wat geslaag het. Baie sterkte vir die wat binnekort op pad is universiteit toe. Ek het gedink dat is dalk toepaslik om ʼn klein bietjie raad te gee.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Die T-Rex handelsmerk

    Paleontoloë het die groot uitdaging om fossiele te klassifiseer, deesdae word dit moeiliker gemaak deur die pryse waarvoor fossiele opgeveil word aan privaat versamelaars en groot maatskappye.

    Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut.

    2 min
  • The T-Rex brand

    Palaeontologists have the great challenge of classifying fossils, these days it is made more difficult by the prices for which fossils are auctioned to private collectors and large companies.

    The NWU Business School is the main sponsor of The Economics Minute.

    2 min
  • "Groen" beleggers

    Klimaatsverandering moet op verskillende maniere aangespreek word en een is deur sogenaamde groen beleggers. Maar wat beteken dit vir die portefeulje bestuurders?

    Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut.

    2 min
  • "Green" investment

    Climate change needs to be addressed in different ways and one is through so-called green investors. But what will it mean for the portfolio managers?

    The NWU Business School is the main sponsor of The Economics Minute.

    2 min
  • Wat sê die finfluencers?

    Die referaat wat ek en ʼn paar kollegas by SAFA lewer gaan oor Suid-Afrika se finfluencers. Hulle is sogenaamde influencers op TikTok wat finansiële raad gee. Ons het gekyk na hoe hulle raad ooreenstem of verskil met die beginsels uit die akademiese handboeke en selfhelp boeke.

    Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut

    2 min
  • What do the finfluencers say?

    The paper that a few colleagues and I are presenting at SAFA is about South Africa's finfluencers. They are so-called influencers on TikTok who give financial advice. We examined how their advice matched or differed from the principles of the academic textbooks and self-help finance books.

    The NWU Business School is the main sponsor of The Economics Minute

    2 min
  • Is kontant nog koning?

    Woolworths was onlangs in ʼn sosiale media storm oor ʼn plan om slegs elektroniese betalings te aanvaar by sommige Woolworths Cafe’s, so is kontant dan nog koning?

    Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut.

    2 min
  • Is cash still king?

    Woolworths was recently in a social media storm over a plan to only accept electronic payments at some Woolworths Cafes, so is cash still king?

    The NWU Business School is the main sponsor of The Economics Minute

    2 min