Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Die ekonomie het ingekrimp in die derde kwartaal

    Dit lyk of die veerkragtigheid van die ekonomie ʼn einde bereik het in die derde kwartaal. Die Bruto Binnelandse Produk het ingekrimp met 0,2% en die vraag- en aanbodkant van die ekonomie swaar kry.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • The economy contracted in the third quarter

    The resilience of the economy seems to have come to an end in the third quarter. The Gross Domestic Product shrank by 0.2% and the supply and demand side of the economy was struggling.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Derde kwartaal BBP syfers later vandag

    Later vandag word die derde kwartaal se BBP syfer bekend gemaak. Groei of inkrimping van die bruto binnelandse produk sê of die ekonomie groei of inkrimp. Dit is opsigself belangrik, maar word ook ingebou in voorspellings van die regering se belasting-inkomste, en in die besluite van die Monetêre Beleidskomitee. Hier volg ʼn paar goed waarna ekonome kyk.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • Q3 GDP numbers later today

    Later today, the third quarter's GDP figure will be announced. Growth or contraction of the gross domestic product tells whether the economy is growing or shrinking. This is important in itself, but is also built into forecasts of the government's tax revenue, and into the decisions of the Monetary Policy Committee. Here are some things economists look at.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min
  • Aanwysers: Aankopebestuurders en voertuigverkope

    Vrydag is die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en ABSA se aankopebestuurdersindekssyfer en Naamsa se voertuigeverkope data vir November bekend gemaak. Albei maatstawwe wys dat die vraag in die ekonomie gedemp is en dit plaas druk op besighede.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • Indicators: PMI and vehicle sales

    On Friday the Bureau of Economic Research and ABSA's purchasing managers' index figure and Naamsa's vehicle sales data for November were released. Both measures show that demand in the economy is weak, and this is putting pressure on businesses.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min
  • Vir jou 2024 "AI" voornemens

    Ek wou vandag praat oor beleidsonsekerheid, maar het besluit om eerder oor iets lekker en interessant te praat, soos hoe kunsmatige intelligensie, of te wel AI, die wêreld van werk beïnvloed.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • For your 2024 AI resolutions

    I wanted to talk about policy uncertainty today but decided instead to talk about something fun and interesting, like how artificial intelligence, or rather AI, is affecting the world of work.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Maar wat van ons sosio-ekonomiese regte?

    Ek het al baie gepraat oor hoe die regering se begroting onder druk is, maar daar is genoeg ander kommentators daar buite wat sê, maar wat die grondwet wat sosio-ekonomiese regte, soos die reg tot onderwys, behuising, voedsel en gesondheidsdienste, waarborg? As die regering nou besteding sny gaan dit hierdie regte verswak.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • But what about our socio-economic rights?

    I've talked a lot about how the government's budget is under pressure, but there are plenty of other commentators out there who say, but what about the constitution that guarantees socio-economic rights, such as the right to education, housing, food and health services? If the government cuts spending now, it will weaken these rights.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min