
Sign up to save your podcasts
Or


Juliemaand se verbruikersprysinflasiesyfer word later vandag bekend gemaak en ekonome verwag dat dit verder gaan daal. Een risiko waaroor almal bekommerd is, is voedselpryse.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
July's consumer price inflation figure will be released later today and economists expect it to fall further. One risk that everyone is concerned about is food prices.
This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Ekonome is dit eens dat die Brics beraad dalk klink of dit oor die ekonomie gaan, maar eintlik gaan dit oor politiek. Hier is ook my 2 sent.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Economists agree that the Brics summit may sound like it is about the economy, but it is actually about politics. Here's my 2 cents too.
This episode is supported by the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Hierdie week se ekonomiese nuus gaan oorheers word deur die Brics beraad. As mens dink aan die uitdagings wat ons in die gesig staar wonder ek hoeveel van hulle deur die Brics lande opgelos kan word. Dus wil ek eerder iets sê oor verlede week se groot saamtrek van sewe opposisie partye en die Veelpartyhandves vir
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
This week's Brics summit will dominate economic news. When you think about the challenges we face, I wonder how many of them can be solved by the Brics countries. So I would rather say something about last week's big summit of seven opposition parties and the Multiparty Charter for South Africa.
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
In Suid-Afrika praat ons maklik van ʼn ekonomiese krisis, maar wat gebeur wanneer ʼn land nie meer buitelandse skuld kan terugbetaal nie en inflasie bo 70% draai? In Sri Lanka kry jy nie meer poeiermelk vir jou tee nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
In South Africa we easily talk about an economic crisis, but what happens when a country can no longer repay foreign debt and inflation runs above 70%? In Sri Lanka you no longer get powdered milk for your tea.
This episode is supported by the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Die Covid-19 pandemie en onlangse voedselprysinflasie het gevolge ingehou vir verbruikers en kleinhandel kruideniers en die afgelope week was daar interessante berigte oor die malls in die townships en oor spazawinkels wat ek graag wil deel.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
The Covid-19 pandemic and recent food price inflation has had consequences for consumers and retail grocers and in the past week there have been interesting reports about the malls in the townships and about spaza shops that I would like to share.
This episode is supported by the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.