Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Hoekom ons besorgd moet wees oor die Sjinese ekonomie

    Baie ontleders het verwag dat die Sjinese ekonomie sterk gaan herstel nadat hulle Covid-inperking opgehef is. Dit het nie gebeur nie en die aanwysers bly teleurstellend. Wat is aan die gang en wat gaan die impak wees op ons hier in Suid-Afrika?

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Why we should worry about the Chinese economy

    Many analysts expected the Chinese economy to recover strongly after their Covid restrictions were lifted. This did not happen and the indicators remain disappointing. What is going on and what will be the impact on us here in South Africa?

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Hoe vorder die hervormings?

    Al wat ʼn kommentator is sê gewoonlik, as ons maar net kan vorder met die hervormings... Die afgelope week is daar wel bietjie rapportering oor die vordering in die Fitch Tracker en deur Operasie Vulindlela. Dit is nie ʼn telbord nie, maar dit sê darem wat beweeg.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • Progress (?) with the reform agenda

    Every commentator at some point says, if only we can progress with the reforms... In the past week there has been some reporting on the progress in the Fitch Tracker and by Operation Vulindlela. It is not a scoreboard, but at least it tells us what is moving.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min
  • Nog vasbyt is nodig

    Die afgelope naweek het die wêreld se sentrale bankiers en top ekonome bymekaar gekom by die Jackson Hole Ekonomiese Simposium in Wyoming. Die onderwerp was natuurlik inflasie en rentekoerse maar dit is onseker wat monetêre beleid inhou vir ons ouens met huisverbande.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • More "vasbyt"required

    This past weekend, the world's central bankers and top economists gathered at the Jackson Hole Economic Symposium in Wyoming. The topic was inflation and interest rates but it is uncertain what monetary policy in headed for us guys with home loans.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Die ekonomie en die omgewing

    Ek het besluit om nie nog iets te sê oor die Brics beraad nie en wil vandag eerder praat oor die ekonomie en die omgewing. By die beraad is daar gesê dat Afrika se klimaatkeuses  gerespekteer moet word, maar daar lande wat innoverende planne maak. Gabon het onlangs ʼn ooreenkoms gesluit wat staatskuld ruil vir omgewingsbewaring.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • The economy and the environment

    I decided not to say anything more about the Brics summit and instead want to talk about the economy and the environment today. At the summit, it was said that Africa's climate choices must be respected, but there are countries that are making innovative plans. Gabon recently signed an agreement that swaps government debt for environmental conservation.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min
  • Goeie nuus oor inflasie

    Juliemaand se verbruikersprysinflasiesyfer is bekend en dit is goeie nuus. Die inflasiekoers het afgeneem vannag 5,4% in Junie tot 4,7% in Julie.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Good news about inflation

    July's consumer price inflation figure is out and it's good news. The inflation rate decreased from 5.4% in June to 4.7% in July.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min