Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • QES data en die vraagstuk van werkskepping

    Statistieke Suid-Afrika het gister indiensname syfers vir die eerste kwartaal bekend gemaak en soos wat mens kan verwag gaan dit nie goed met werkskepping wanneer dit nie goed gaan met die ekonomie nie.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • QES data and the challenge of job creation

    Statistics South Africa released employment figures for the first quarter yesterday and as you might expect, job creation does not go well when the economy is doing poorly.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Ekonomiese oorsig, so in die middel van die jaar

    Ons staan hierdie week al by die middel van die jaar en dit is sinvol om ʼn kort opsomming te gee van die stand van ekonomiese sake.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Mid-year economic snapshot

    This week we are already at the middle of the year and it makes sense to give a brief summary of the state of economic affairs.

    This episode is supported by the Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Daar is ook 'n koste om beurtkrag te verlig

    Die departement van omgewingsake het onlangs toestemming gegee dat Eskom drie van Kusile se opwekkingseenhede kan bedryf sonder die filters wat swaeldioksiedbesoedeling verminder. Met die voorspellings van hoë fases van beurtkrag deur die winternmaande voel meeste van ons sekerlik dat Kusile maar moet loop – ons kan later oor skoon lug bekommerd wees. Mens verstaan die noodsaak van elektrisiteitsvoorsiening en beskerming van die ekonomie en werke, maar ons moet nie dink dit is sonder koste nie.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Alleviating loadshedding has a cost

    The Department of Environmental Affairs recently gave permission for Eskom to operate three of Kusile's generation units without a flue-gas desulfurisation unit. With the predictions of high stages of loadshedding throughout the winter months, most of us surely feel that Kusile should be up and running - we can worry about clean air later. One understands the necessity of electricity supply and protection of the economy and jobs, but we must not think that it is without cost.

    This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    2 min
  • Inflasie en die repokoers alweer

    Wat hier volg is my opinie oor die opinies rondom die inflasiekoers en die Reserwebank se volgende repokoers besluit.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Inflation and the repo rate redux

    What follows here is my opinion on the opinions surrounding the inflation rate and the Reserve Bank's next repo rate decision.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Inflasie is laer op 6,3%

    Statistieke Suid-Afrika het gister Meimaand se verbruikersprysinflasiesyfer bekend gemaak en die goeie nuus is dat dit afgeneem het tot 6,3%.

    Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Inflation is down to 6.3%

    Statistics South Africa released May's consumer price inflation figure yesterday and the good news is that it decreased to 6.3%.

    This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min