
Sign up to save your podcasts
Or


Last week, in their so-called Article IV report on their member countries, the International Monetary Fund spelt out the dangers facing the South African economy and made a number of policy proposals. The advice comes right out of the textbook but doesn't really help us now.
This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Die Internasionale Monetêre Fonds het verlede week in hulle sogenaamde artikel-IV verslag oor hulle lidlande die gevare uitgespel wat die Suid-Afrikaanse ekonomie in die gesig staar en beleidsvoorstelle gemaak. Die raad kom reg uit die handboek, maar help ons op die oomblik net mooi niks nie.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Statistieke Suid-Afrika maak later vanoggend die eerste kwartaal se Bruto Binnelandse Produk en ekonomiese groeisyfers bekend. Die ekonomie het in die laaste kwartaal van verlede jaar ingekrimp, so nog ʼn inkrimping sal tel as ʼn resessie.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Statistics South Africa will announce the first quarter's Gross Domestic Product and economic growth figures later this morning. The economy contracted in the last quarter of 2022, so another contraction will count as a recession.
This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Indicators from the month of May were announced last week. ABSA and the Bureau of Economic Research's Purchasing Managers' Index was slightly lower. Naamsa's vehicle sales statistics looked much better than in May last year. The shares of consumer-oriented companies suffered on the JSE.
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Aanwysers uit Meimaand is verlede week bekend gemaak. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks was effens laer. Naamsa se voetuigverkope statistiek het heelwat beter gelyk as in Mei verlede jaar. Die aandele van maatskappye wat op verbruikers gerig is, het swaar gekry op die beurs.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Die ouditeur-generaal se voorlegging aan ʼn Parlementêre komitee oor die oudit-uitkomste van plaaslike owerhede het hierdie week opslae gemaak. Die agteruitgang op munisipale vlak is ooglopend, maar ek wil kortliks verduidelik hoekom dit saak maak vir die ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
The auditor general's presentation to a Parliamentary committee on the audit outcomes of local governments made headlines this week. The deterioration at the municipal level is obvious, but I want to briefly explain why it matters for the economy.
This episode is supported by the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Gister het iemand my gevra hoe 'n skielike stop van kapitaalinvloei in die land sou lyk. So iets gebeur min en lyk elke keer anders, maar miskien kan Suid-Afrika se ervaring in die 1980's vir ons 'n paar leidrade gee rondom so krisis.
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Yesterday someone asked me what a sudden stop of capital inflows would look like. Such events are rare and always different, but maybe South Africa’s experience in the 1980’s can give us some clues to the nature of such a crisis.
This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.