
Sign up to save your podcasts
Or


The Reserve Bank's Financial Stability Review is a document that does not get much attention from the public because most of the time they tell us it is going well. Yet, the report published this week has important warning lights flashing.
This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Die Reserwebank se oorsig oor die stabiliteit van die finansiële stelsel is ʼn dokument wat nie veel aandag kry van die publiek nie omdat hulle meeste van die tyd sê dit gaan goed. Die verslag wat hierdie week gepubliseer is, het belangrike waarskuwingsligte wat flikker.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
In an interview last week, Minister of Finance Enogh Godongwana said what concerns keep him awake at night. I want to add a few more to the list.
This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
In ʼn onderhoud verlede week het Minister van Finansies Enogh Godongwana gesê watter bekommernisse hom wakker hou in die nag. Ek wil nog so paar by die lys voeg.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Saam met verlede week se repokoers besluit het daar iets ongewoon met die wisselkoers gebeur. Na die repokoersverhoging het die rand verswak. Dit is nie wat die handboek sê nie en die moeite werd om meer oor te praat.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die WU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Along with last week's repo rate decision, something unusual happened with the exchange rate. After the repo rate increased, the rand weakened. This is not what the textbook says and worth talking about a bit more.
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Die repokoers is toe met nog 50 basispunte verhoog. Dit staan nou op 8,25%. As mens wonder of dit nodig is na inflasie in Aprilmaand bietjie laer was, en die ekonomie skaars groei, is dit nuttig om die Monetêre Beleidskomitee se media verklaring te lees.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
The repo rate was increased by another 50 basis points yesterday. It now stands at 8.25%. If one wonders if this was necessary after inflation was a little lower in April, and the economy is barely growing, it is useful to read the Monetary Policy Committee's media statement.
This episode is supported by the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Fortunately, economists are wrong from time to time because yesterday the inflation figure decreased by a little more than expected. April's CPI inflation figure was 6.8%. The question is, what does this mean for this afternoon's repo rate decision?
This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Gelukkig is ekonome van tyd tot tyd verkeerd want gister het die inflasiesyfer met bietjie meer afgeneem as wat verwag is. Aprilmaand se VPI inflasiesyfer was toe 6,8%. Die vraag is, wat beteken dit vir vanmiddag se repokoersbesluit?
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.