Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Werkloosheid in die eerste kwartaal

    Statistieke Suid-Afrika het gister die eerste kwartaal se werkloosheidsyfer bekend gemaak. Volgens die eng definisie het die werkloosheidskoers toegeneem van 33,7% tot 33,9%. Dit sê iets oor die impak van beurtkrag op die ekonomie, maar dalk nog meer oor die nadraai van die Covid pandemie.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Q1 unemployment

    Yesterday Statistics South Africa released the first quarter's unemployment figures. According to the narrow definition, the unemployment rate increased from 33.7% to 33.9%. This says something about the impact of loadshedding on the economy, but perhaps even more about the aftermath of the Covid pandemic.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own,

    3 min
  • Wat die drie gapings ons kan leer

    In Makro-ekonomie is daar drie belangrike identiteite wat die ekonomie in ewewig bring. Volgens hierdie siening moet investering gelyk wees aan spare, owerheidsbesteding gelyk aan belasting en uitvoer gelyk aan invoer. Deur daarna te kyk kan ons baie leer van wat met rentekoerse en die wisselkoers gaan gebeur.

    Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • What the three gaps tell us

    In Macroeconomics there are three important identities that characterise the economy in equilibrium. According to this view, investment should equal savings, government spending equal taxes and exports equal imports. With this starting point, we can learn a lot about what will happen to interest rates and the exchange rate.

    This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Wat is erger as beurtkrag?

    Wat het ʼn slegter impak op die ekonomie as beurtkrag? Beurtkrag en Amerikaanse sankies.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • What is worse than loadshedding?

    What has a worse impact on the economy than loadshedding? Loadshedding and American sanctions.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.


    2 min
  • The rand stumbles

    The rand-dollar exchange rate has weakened sharply over the past two days and we are all wondering what is going on. There was no single trigger such as a bad indicator or statement by a Minister that caused this, but there is a large amount of straw on this camel's back.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Die rand struikel

    Die rand-dollar wisselkoers het die afgelope twee dae skerp verswak en ons almal wonder wat gaan aan. Daar was nie ʼn enkele sneller soos ʼn slegte aanwyser of uitspraak deur ʼn Minister wat dit veroorsaak het nie, maar daar is ʼn groot hoeveelheid strooi op hierdie kameel se rug.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • The fiscal stance is under pressure too

    It is not a big surprise, but government finances look worse than what the Minister of Finance presented in the Budget speech. This is going to worry credit rating agencies and investors.

    This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Die fiskale posisie is ook onder druk

    Dit is nie ʼn groot verrassing nie, maar die staatsfinansies lyk klaar slegter as wat die Minister van Finansies in die Begrotingsrede voorgehou het. Dit gaan kredietgraderingsagentskappe en beleggers bekommerd maak.

    Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min