Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • The wage ceiling vs. the salary increases

    Last week the government improved their offer for a salary increase for public sector workers and this will have important consequences for the public finances and for service delivery.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Vergoedingsplafon vs salarisverhogings

    Die staat het verlede week hulle aanbod vir ʼn salarisverhoging vir staatsamptenare verbeter en dit gaan belangrike gevolge hê vir die staatsfinansies en vir dienslewering.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Die houe val

    Die laaste dag of wat was vol kommerwekkende ekonomiese nuus. Behalwe vir die hoër inflasiekoers het verbruikersvertroue skerp afgeneem in die eerste kwartaal, Januariemaand se kleinhandelverkope was laer en die IMF het hulle vooruitskatting vir ons ekonomiese groeikoers skerp gesny.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • The hits just keep on coming

    The last day or so has been full of worrying economic news. Aside from the increase in the inflation rate, consumer confidence declined sharply in the first quarter, January's retail sales were lower and the IMF sharply cut its forecast of our economic growth rate.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions remain my own.

    2 min
  • VPI inflasie styg weer

    Februariemaand se verbruikersprys inflasiesyfer wat gister bekend gemaak is beteken dat die repokoers vir langer hoog gaan bly.

    Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • CPI inflation is up again

    February's consumer price inflation figure that was announced yesterday means that the repo rate will remain high for the time being.

    This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Reconsidering growth after Human Rights Day

    Many people will say that it is difficult to celebrate Human Rights Day when there is still so much poverty and inequality in South Africa. However, there is another way to look at a figure like economic growth, and a little perspective might just give you hope.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min
  • Dink anders oor groei na Menseregtedag

    Baie mense sal sê dat dit moeilik is om Menseregtedag te vier terwyl daar steeds soveel armoede en ongelykheid is. Daar is egter nog ʼn manier om na ʼn syfer soos ekonomiese groei te kyk, en so bietjie perspektief gee mens dalk net hoop.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • Ons wag vir die basis-effek

    Hierdie week se belangrike ekonomiese aanwysers is Februariemaand se VPI inflasiesyfer wat more bekend gemaak word, en die FNB/BEO verbruikersvertroue-indeks vir die eerste kwartaal wat Donderdag bekend gemaak word.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Waiting for the base-effect

    This week's important economic indicators are February's CPI inflation figure which will be announced tomorrow, and the FNB/BER consumer confidence index for the first quarter which will be announced on Thursday.

    This episode is supported by the Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min