Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.
January 07, 2022Hoe voorspellings gemaak wordNa Woensdag se episode met voospellings vir 2022 het ʼn paar mense my gevra hoe sulke voorspellings werk. Daar is ʼn paar maniere om dit te doen en soms gebruik ons die wysheid van die skare....more2minPlay
January 07, 2022How predictions are madeAfter Wednesday's episode with predictions for 2022, a few people asked me on what such predictions are based. There are a few ways to do it and often we use the wisdom of crowds....more2minPlay
January 06, 2022Wanneer ekonome korrupsie bestudeer #StateCaptureReportDie eerste gedeelte van die Zondo kommissie se verslag haal hierdie week die hoofopskrifte in die media en baie mense voel dat daar opgetree moet word teen staatskapers en korruptes. Dit laat die saak in die hande van regsgeleerdes en ekonome het eintlik nie veel om daaroor te sê nie. Maar dit is nuuswaardig en ekonome het al interessante studies oor korrupsie gedoen....more2minPlay
January 06, 2022When economists study corruption #StateCaptureReportThe first part of the Zondo commission's report is making headlines in the media this week and many people feel that action must now be taken against those behind state capture and corruption. This leaves the matter in the hands of legal experts and economists should not have much to say about it. But it is newsworthy and economists have done interesting studies on corruption....more2minPlay
January 05, 2022Interessante voorspellings vir 2022So vroeg in die jaar maak almal graag voorspellings van wat 2022 vir ons kan inhou. Ek het gaan lees en ʼn lys saamgestel....more2minPlay
January 05, 2022Interesting predictions for 2022This early in the year, everyone is happy to make predictions of what 2022 could hold for us. I did some reading and compiled a list....more2minPlay
January 04, 2022Inflasie en rentekoerse in 2022Ekonome wil graag hê dat die ekonomie moet groei, maar baie keer gaan dit gepaard met stygende pryse en dan styg rentekoerse, wat die ekonomiese groei rem. Hoe lyk inflasie en rentkoers vooruitsigte vir Suid-Afrika vir die jaar wat voorlê?...more2minPlay
January 04, 2022Inflation and interest rates in 2022Economists want the economy to grow, but often it is accompanied by rising prices and then rising interest rates, which in turn, slows economic growth. What do inflation and interest rate prospects look like for South Africa for the year ahead?...more2minPlay
January 03, 2022Die begin van 2022Hierdie is die eerste episode van 2022 en ek wil graag vir al die luisteraars ʼn voorspoedige nuwe jaar toewens.Die belangrikste ekonomiese vraagstuk van die jaar is die volgehoue groei van die ekonomie....more2minPlay
January 03, 2022The start of 2022This is the first episode of 2022 and I would like to wish all the listeners a prosperous new year.The most important economic issue of the year is the sustained growth of the economy....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.