Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • How predictions are made

    After Wednesday's episode with predictions for 2022, a few people asked me on what such predictions are based. There are a few ways to do it and often we use the wisdom of crowds.

    2 min
  • Wanneer ekonome korrupsie bestudeer #StateCaptureReport

    Die eerste gedeelte van die Zondo kommissie se verslag haal hierdie week die hoofopskrifte in die media en baie mense voel dat daar opgetree moet word teen staatskapers en korruptes. Dit laat die saak in die hande van regsgeleerdes en ekonome het eintlik nie veel om daaroor te sê nie. Maar dit is nuuswaardig en ekonome het al interessante studies oor korrupsie gedoen.

    2 min
  • When economists study corruption #StateCaptureReport

    The first part of the Zondo commission's report is making headlines in the media this week and many people feel that action must now be taken against those behind state capture and corruption. This leaves the matter in the hands of legal experts and economists should not have much to say about it. But it is newsworthy and economists have done interesting studies on corruption.

    2 min
  • Inflasie en rentekoerse in 2022

    Ekonome wil graag hê dat die ekonomie moet groei, maar baie keer gaan dit gepaard met stygende pryse en dan styg rentekoerse, wat die ekonomiese groei rem. Hoe lyk inflasie en rentkoers vooruitsigte vir Suid-Afrika vir die jaar wat voorlê?

    2 min
  • Inflation and interest rates in 2022

    Economists want the economy to grow, but often it is accompanied by rising prices and then rising interest rates, which in turn, slows economic growth. What do inflation and interest rate prospects look like for South Africa for the year ahead?

    2 min
  • Die begin van 2022

    Hierdie is die eerste episode van 2022 en ek wil graag vir al die luisteraars ʼn voorspoedige nuwe jaar toewens.

    Die belangrikste ekonomiese vraagstuk van die jaar is die volgehoue groei van die ekonomie.

    2 min
  • The start of 2022

    This is the first episode of 2022 and I would like to wish all the listeners a prosperous new year.

    The most important economic issue of the year is the sustained growth of the economy.

    2 min
  • Die IMF waarsku dat hervorming dringend nodig is

    2021 was ʼn jaar waaroor Ekonomie proffies nog baie gaan praat. Die ekonomie het weer begin groei na ʼn 6,4% inkrimping as gevolg van die Covid-19 pandemie. Mynbou en landbou het die Suid-Afrikaanse ekonomie gedra en die fiskus gered. Maar die groei het nie ʼn breë basis gehad nie, werkloosheid het aanhou styg en sakevertroue bly laag. Internasionaal het inflasie begin styg en rentekoerse volg.

    Kommentators sê gereeld dat die ekonomie is by ʼn kruispad, maar hierdie keer is dit dalk meer soos ʼn T-aansluiting. Daar is nie pad waarop ons kan “muddle through” nie. Belangrike en moeilike keuses moet gemaak word.

    3 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners