Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.
August 26, 2021Hersiening van BBPDie Bruto Binnelandse Produk is die een aanwyser waaroor ekonome die meeste praat. Dit is die maatstaf van ekonomiese groei en die basis vir al daardie belangrike verhoudinge, soos staatskuld tot BBP. Een keer elke vyf jaar word die BBP hersien en dit is groot nuus....more3minPlay
August 26, 2021GDP revisedThe Gross Domestic Product is the one indicator that economists talk about the most. It is the measure of economic growth and the basis for all those important ratios, such as government debt to GDP. Once every five years, the GDP is revised and that is big news....more3minPlay
August 25, 2021Werkloosheid in die tweede kwartaalSuid-Afrika se werkloosheidskoers het ʼn nuwe hoogtepunt bereik van 34,4%. In die tweede kwartaal het die aantal mense wat in die formele nie-landbou sektor indiensgeneem is met 375 000 afgeneem.Lees ook my blog post oor werkloosheid....more2minPlay
August 25, 2021Unemployment in the second quarterSouth Africa's unemployment rate reached a new high of 34.4%. The number of people employed in the formal non-agricultural sector decreased by 375 000 in the second quarter of 2021....more2minPlay
August 24, 2021Hierdie week in die ekonomieHierdie week is daar twee belangrike stukkies ekonomiese nuus om ʼn oog op te hou. Een is die werkloosheidskoers in die tweede kwartaal volgens die arbeidsmagopname, die ander is die 5-jaarlikse hersiening van die Bruto Binnelandse Produk....more2minPlay
August 24, 2021This week's economics newsThis week there are two important pieces of economic news to keep an eye on. One is the unemployment rate in the second quarter according to the Labor Force Survey, the other is the 5-yearly review of the Gross Domestic Product....more2minPlay
August 23, 2021KrimpflasieKrimpflasie is nie ʼn woord wat jy in ʼn Ekonomie handboek sal kry nie. Dit beteken ook nie dat pryse daal nie, dit is deflasie. Krimpflasie is wanneer die prys dieselfde bly, of selfs styg, maar die gewig of volume van die produk krimp.Lees die NPR storie.Kyk by Mouseprint.org....more2minPlay
August 23, 2021ShrinkflationShrinkflation is not a word you will find in an Economics textbook. Nor does it mean that prices are falling, that is deflation. Shrinkflation is when the price stays the same, or even increases, but the weight or volume of the product shrinks.Read the NPR story.Check out Mouseprint.org...more2minPlay
August 20, 2021Ek praat weer oor die randEnige episode oor die rand word baie vinnig oud of verkeerd, maar die wisselkoers is altyd interessant. Gister het die rand en JSE verswak as gevolg van die konseratiewe toon van die Fed se kommunikasie en sterker dollar, en stadiger as verwagte groei in Sjina....more2minPlay
August 20, 2021I am talking about the rand again...Any episode about the rand gets old or wrong very quickly, but the exchange rate is always interesting. Yesterday, the rand and JSE weakened due to the conservative tone of the Fed's communication and stronger dollar, and slower than expected growth in China....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.