Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.
August 03, 2021Internasionale ekonomiese vooruitsigteEk vra gereeld hoe gaan dit met die Suid-Afrikaanse ekonomie, maar hoe lyk die konteks waarbinne ons ons moet groei? Internasionale ekonomiese vooruitsigte maak saak, want dit bepaal die vraag na Suid-Afrikaanse uitvoerprodukte en na ons finansiële bates. Dit beïnvloed weer die wisselkoers en rentekoerse, en dit beïnvloed alles anders....more2minPlay
August 03, 2021International economic prospectsI often ask how the South African economy is doing, but what about the big picture? International economic prospects matter because it determines the demand for South African export products and our financial assets. That, in turn, affects the exchange rate and interest rates, and that affects everything else....more2minPlay
August 02, 2021Toelae en salarisse in die ekonomiese nuusDie afgelope week se belangrike ekonomiese nuus was die her-instelling van die R350 sosiale toelaag. Na verwagting sal dit 6 miljoen werklose mense help en uitgebrei word na 3,5 miljoen versorgers om die kindertoelaag aan te vul. Daar was ook ‘n interessante opname onder besighede wat gewys het wat die afgelope jaar met salarisse gebeur het. Laaste, in die openbare sektor, het die regering en vakbonde ‘n een-jaar loonooreenkoms bereik....more2minPlay
August 02, 2021Grants and salaries in the economics newsLast week's important economic news was the re-introduction of the R350 income grant. It is expected to help 6 million unemployed people and will be expanded to 3.5 million caregivers to supplement the child grant. Also, an interesting survey among businesses showed what happened to salaries in the past year. Finally, in the public sector, the government and trade unions have reached a one-year wage agreement....more2minPlay
July 30, 2021(5) Die koste en voordele van die Olimpiese SpeleAs jy die afgelope week na die Ekonomie Minuut geluister het sal jy gehoor het dat om die Olimpiese Spele aan te bied het hoë kostes, ʼn klein inkomste, en nie so baie ander ekonomiese voordele nie. Jy sou dink dat ek gaan voorstel dat ons maar die spele moet afskaf. Glad nie. Ek dink wel dat ʼn ontwikkelende land soos Suid-Afrika, moet nie probeer om dit aan te bied nie. Ons kan ons beperkte hulpbronne beter gebruik....more2minPlay
July 30, 2021(5) The costs and benefits of hosting the Olympic GamesIf you listened to The Economics Minute this week, you will have heard that hosting the Olympics has high costs, a small income, and limited other economic benefits. You would think that I would suggest that we abolish the games. Not at all. I do think that a developing country like South Africa should not try to host it. We can make better use of our limited resources....more2minPlay
July 29, 2021(4) Die koste en voordele van die Olimpiese SpeleGister se episode het verduidelik waarom die vooruitskattings van die korttermyn ekonomiese voordele van die Olimpiese baie keer so verkeerd is. Maar word die langtermyn voordele dan gerealiseer?...more2minPlay
July 29, 2021(4) The costs and benefits of hosting the Olympic gamesYesterday's episode explained why the forecasts of the short-term economic benefits of hosting the Olympics are often wrong and the benefits limited. But what about the long-term benefits?...more2minPlay
July 28, 2021(3) Die koste en voordele van die Olimpiese SpeleGister se episode het verduidelik dat die korttermyn inkomste van die Olimpiese spele net so derde van die kostes dek en dat die ekonomiese impak heelwat kleiner is as wat gewoonlik voorspel word. Hoe gebeur dit dat die vooruitskattings so optimisties en verkeerd is?...more2minPlay
July 28, 2021(3) The costs and benefits of hosting the Olympic GamesYesterday's episode explained that the short-term revenue from the Olympics covers just about a third of the costs and that the economic impact is much smaller than is usually predicted. How does it happen that the forecasts are so optimistic and wrong?...more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.