Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.
July 20, 2021This week's repo rate decisionOn Wednesday, June's consumer price inflation figure will be announced and on Thursday the Reserve Bank's Monetary Policy Committee will make an announcement on the repo rate....more1minPlay
July 20, 2021Hierdie week se repokoersbesluitWoensdag word Junie maand se verbruikersprysinflasiesyfer aangekondig en Donderdag maak die Reserwebank se Monetêre beleidskomittee ʼn aankondiging oor die repokoers....more1minPlay
July 19, 2021What does the data show?Economists agree that last week's unrest will have an impact on economic growth, but it will take time for it to be reflected in the data. The figures that were released last week are May's production data for manufacturing and mining, as well as retail and wholesale sales....more1minPlay
July 19, 2021Wat sê die data?Ekonome is dit eens dat die afgelope week se onrus ʼn impak op ekonomiese groei gaan hê, maar dit gaan tyd neem voordat die data dit wys. Die syfers wat wel verlede week bekend gemaak is Meimaand se produksiedata vir vervaardiging en mynbou, en ook kleinhandel en groothandel verkope....more2minPlay
July 16, 2021Violence and uncertaintyThis week we saw parts of the country being looted and burned. Much has been said about the causes, but what will the consequences be for the economy?...more2minPlay
July 16, 2021Geweld en onsekerheidHierdie week het ons gesien hoe dele van die land geplunder word en brand. Daar is al baie gesê oor die oorsake, maar wat gaan gevolge wees vir die ekonomie?...more2minPlay
June 28, 2021The Minute is taking a holidayAs of this morning, I am taking a Minute vacation for two to three weeks. I'm going to use the rest to rethink the ways I can share my love of explaining what is happening in the Economy. Thanks to everyone who listens....more2minPlay
June 28, 2021Die Minuut vat vakansieVan vanoggend af vat ek eers ʼn Minuut-vakansie vir so twee tot drie weke. Ek gaan die ruskans gebruik om weer te dink oor die maniere waarop ek my liefde vir die verduidelik van die Ekonomie met mense kan deel. Dankie vir almal wat luister....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.