Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
April 04, 2021Gaan dit elendig?Die graderingsagentskap S&P Global het hierdie week ʼn sogenaamde misery indekssyfer bereken vir Suid-Afrika en ander ontluikende markte. Dit word bereken as die som van ʼn land se werkloosheidskoers en inflasiekoers. Hulle bekommernis is dat die syfers dui op die stagnasie van die ontluikende ekonomieë van die Midde-ooste en Afrika. Maar gaan dit werlik elendig?...more2minPlay
April 01, 2021If everyone decides to wait until the economy gets better...The big question that leaves economists lying awake at night is, how resilient is the South African economy? The answer to this is that it depends a lot on consumers....more3minPlay
April 01, 2021As almal wag dat dit beter gaan...Die groot vraag wat ekonome laat wakker lê is, hoe veerkragtig is die Suid-Afrikaanse ekonomie? Die antwoord hierop is dat dit hang baie van verbruikers af....more3minPlay
March 31, 2021Jobs lost in 2020I regularly talk about what the impact of the Covid-19 pandemic and lockdown was on the South African economy in 2020 and how the recovery is progressing this year. Regular listeners will know that it is not that neither are easy to determine. Yesterday, another piece of the puzzle was added in the form of the quarterly employment survey figures for the fourth quarter of 2020....more2minPlay
March 31, 2021Werke verlore in 2020Ek praat gereeld oor wat die impak van die Covid-19 pandemie en inperking op die Suid-Afrikaanse ekonomie was in 2020 en hoe die herstel vorder hierdie jaar. Gereelde luisteraars sal weet dat dit nie so maklik is om te bepaal nie. Gister het nog ʼn stukkie van die legkaart bygekom in die vorm van die kwartaallikse opname van indiensname se syfers vir die vierde kwartaal van 2020....more2minPlay
March 30, 2021What the Ever Given and Eyjafjallajokull have in commonIn a time of derivatives, short selling and many other things that few of us understand, there has been a crisis over the past week that we can all understand - the Ever Given cargo ship blocking the Suez Canal and affecting world trade. There are lots of good jokes about it on the internet, but there is also a big impact on the economy....more3minPlay
March 30, 2021Wat die Ever Given en Eyjafjallajokull in gemeen hetIn ʼn tyd van afleide instrumente, kortverkope en klomp ander dinge wat min van ons verstaan is daar die afgelope week ʼn krisis wat ons almal kan verstaan – die Ever Given vragskip wat die Suezkanaal blokkeer en wêreldhandel beinvloed. Daar is klomp goeie grappies daaroor op die internet, maar daar is ook ʼn groot impak op die ekonomie....more4minPlay
March 29, 2021This week's economics newsThis week, new data will be released that may shed light on the recovery of the economy. These include quarterly employment survey figures for the fourth quarter of 2020, private credit extension, the trade balance, ABSA's Purchasing Managers' Index for the manufacturing sector, and also new car sales....more2minPlay
March 29, 2021Hierdie week in die ekonomieHierdie week word nuwe data bekend gemaak wat lig kan werp op die herstel van die ekonomie. Dit sluit in kwartaallikse indiensname syfers vir die vierde kwartaal van 2020, private-kredietverlening, die handelsbalans, ABSA se aankopebestuurdersindeks vir die vervaardigingsektor, en ook nuwe motorverkope....more2minPlay
March 26, 2021Not the markets reportIt seems that the economy is down, but the markets are up....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.