Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Kunsmatige intelligensie ekonome

    Dit voel vir my ek het deesdae min gesprekke waar kunsmatige intelligensie, of sommer Chat, nie ter sprake kom nie. Die wêreld van ekonome en die werk van ekonome word al hoe meer direk geraak.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Those AI economists

    These days it feels like I have very few conversations where artificial intelligence, or simply Chat, does not come up. The world of economists and the work of economists is more and more directly affected.

    This episode is supported by the NWU Business School.


    2 min
  • Watter raad kan ons vir beleidmakers gee?

    Professors en kommentators sê gereeld dat ekonomiese hervormings dringend nodig is. Maar het ons beleidmakers soos die Reserwebank, Tesourie, die Departement van Handel en Nywerheid, of selfs die President, nog raad nodig? Ek was gister by ʼn LEAP werkswinkel in Stellenbosch oor die invloed wat ekonomiese geskiedenis navorsing op beleid kan hê en daar wat ʼn hele paar interessante perspektiewe.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    3 min
  • What advice can we give to policymakers?

    Professors and commentators often say that economic reforms are urgently needed. But do our policy makers such as the Reserve Bank, Treasury, the Department of Trade and Industry, or even the President, need more advice? Yesterday I was at a LEAP workshop in Stellenbosch on the influence that economic history research can have on policy and there were quite a few interesting perspectives.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    3 min
  • Kan Taylor Swift se toer ons ekonomiese groei bevorder?

    Groei vooruitskattings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie is maar redelik gedemp en mens wonder of Taylor Swift nie dalk die oplossing vir ons probleem is nie. Haar Eras toer is binnekort in Singapoer en dit het groeivooruitskattings daar verhoog van 2,5% tot 2,9% vir die eerste drie maande van die jaar.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Can Taylor Swift's tour come boost our economic growth?

    Growth forecasts for the South African economy are quite muted and one wonders if Taylor Swift might not be the solution to our problem. Her Eras tour will be in Singapore soon and this has raised growth forecasts there from 2.5% to 2.9% for the first three months of the year.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Wat wys die aanwysers?

    Ek het so deur die loop van verlede week ʼn paar belangrike aanwysers bespreek. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die vierde kwartaal van verlede jaar net net ʼn resessie vermy, maar in die eerste kwartaal van hierdie jaar lyk dinge nie veel beter nie en sakevertroue is gedemp. Daar was darem nog ʼn paar stukkies nuus wat dinge toelig.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU

    Sakeskool.

    3 min
  • What do the indicators show?

    Over last week, I discussed a few important indicators. The South African economy narrowly avoided a recession in the fourth quarter of last year, but in the first quarter of this year things don't look much better and business confidence is low. And there are a few more pieces of news that clarify things.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    2 min
  • Nie 'n markte verslag nie

    Hierdie is nie ʼn markteverslag nie, maar af en toe duik daar iets op in die markte waaroor ek moet praat. Die goudprys is op ʼn rekord hoogtepunt en niemand is mooi seker hoekom nie.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Not a markets report

    This is not a market report, but every now and then something pops up in the markets that I have to talk about. The gold price is at a record high and no one is quite sure why.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners