Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
November 11, 2025Luister na die MTBPS soos 'n ekonoomWoensdagmiddag lewer die Minister van Finansies sy mediumtermyn begrotingsraamwerk rede. Ek wil ʼn paar wenke gee oor hoe jy soos ʼn ekonoom kan luister na die MTBPS....more3minPlay
November 07, 2025Aanwysers en die mini-Begroting volgende weekDie draai van die maand het al die gewone aanwysers opgelewer en daar is (meestal) goeie en slegte nuus. ...more3minPlay
October 28, 2025Om van die FATF se Gryslys af te kom is goeie nuusAs jy moet soekvir ʼn rede om positief te wees is daar een goeie stukkie ekonomiese nuus wat kan help. Suid-Afrika is toe van die FATF se Gryslys verwyder....more2minPlay
October 24, 2025Inflasie en die repokoersStatistieke Suid-Afrika het gister die nuuste inflasiekoerssyfer aangekondig en dit het effens gestyg vanaf 3,3% in Augustus to 3,4% in September. Hier en daar sê iemand dit is ʼn groot terugslag vir Novembermaand se repokoers besluit, maar ekis nie so seker nie....more3minPlay
October 21, 2025Die impak van Trump tariewe op die VSADit is ses maande na die aankondiging van President Trump se wederkerige tariewe op “Liberation Day” en die impak op die ekonomie van die VSA is nie naastenby so groot as watekonome verwag het nie. ...more2minPlay
October 16, 2025Bestee jou geld op ervaringsVan die eerste dinge wat ʼn persoonlike finansies self-help boek sê is begroot en spaar. Daarna herinner dit jou aan die sogenaamde hedoniese trapmeul. Dat die nut en vreugdewat ons kry uit die verbruik van goedere, soos die nuwe iPhone of Prado nie so lank hou soos die vreugde van ervarings nie. The Economist het hierdie week ʼn interessante artikel wat presies dit wys....more2minPlay
October 14, 2025Die 10-punt planAs jy gewonder het hoekom jy nie veel van die ANC se nuwe 01-punt ekonomie plan hoor nie, is dit omdat dit nie veel van ʼn plan is nie. Dit sê hoofsaaklik dat die regering van die dinge wat hulle al lankal mee besig is vinniger en beter gaan probeer doen, maar nie regtig hoe nie....more2minPlay
October 10, 2025Goud bulle hardloopEk wou eers praat oor die ANC se nuwe 10-punt ekonomiese plan, maar dit kan wag, want die goudprys het hierdie week deur die $4000 per fyn ons vlak gebreek....more3minPlay
October 06, 2025Aanwysers en die "second China shock"Ekonome is besig om hoë-frekwensie aanwysers van hoe dit met die ekonomie gaan, fyn dop te hou. In die derdekwartaal het sakevertroue en verbruikersvertroue indekse gedaal. September se aankopebestuurdersindeksdata en voertuigverkope het almal verras. ...more2minPlay
September 26, 2025Swakker verbruikersvertroue is kommerwekkendVerbuikersvertroue het verswak in die eerste kwartaal, verbeter in die tweede kwartaal en toe weer effens afgeneem in die derde kwartaal. Dit is in negatiewe terrein op -13 punteen ver onder die langtermyn gemiddeld....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.