Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.
February 10, 2025Hervormings op munisipale vlakEk dink die mees interessante deel van die staatsrede het gegaan oor plaaslike owerhede. Ons weet dat in baie munisipaliteite is dienslewering ʼn ramp en hulle skuld is ʼn risiko vir Eskom en die waterrade. Plaaslike owerheid hervormings is die fokus van fase twee van operasie Vulindlela en die President het gepraat vanaf ʼn nuwe witskrif tot investering en instandhouding.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek....more3minPlay
February 07, 2025Was meer mark-gerigte hervormingsgesindheid duidelik en dringend?Ek wonder of die President genoeg gesê het in gisteraand se staatsrede. Hy het lank gepraat, maar was dit ʼn Regering van Nasionale Eenheid staatsrede? Hulle almal stem saam dat wat ons nodig het is inklusiewe ekonomiese groei, maar was meer mark-gerigte hervormingsgesindheid duidelik en dringend?...more2minPlay
February 06, 2025Mnr die president, verduidelik asb die geleentheidskosteIn die aanloop na groot toesprake soos die Staatsrede en die Begrotingsrede hoop ons almal om iets te hoor. Ons almal ken die ekonomiese uitdagings wat die land in die gesig staar en hoop dat die President of Minister die keer ʼn plan op die tafel gaan sit. Ek sou graag ʼn in-diepte powerpoint aanbieding wousien hoe ons vorder met verskillende hervormings. Helaas is dit nie hoe staatsredes werk nie....more2minPlay
February 05, 2025Wat kan ons doen om produktiwiteit te verhoog?Stadige ekonomiese groei is seker die enkele grootste uitdaging wat Suid-Afrika in die gesig staar. Sonder groei kan ons niks doen aan ons ander probleme, soos werkloosheid, armoede, of ongelykheid nie. Daar is baie maniere om te dink oor die drywers van groei en een is dat produktiwiteit tel.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics....more2minPlay
February 04, 2025Hervormingsidees vir die StaatsredeDaar gebeur nou so baie dinge gelyk dit is moeilik om te besluit waaroor om te praat. Daar is Trump dreigemente, Eskom en beurtkrag, Januarie aanwysers en die staatsrede....more2minPlay
February 03, 2025Die Trump tariefoorlog beginPresident Trump het oor die naweek 25% tariewe ingestel op produkte wat ingevoer word vanaf Kanada en Meksiko, en 10% op produkte vanaf Sjina. Hou vas jou rande en aandele, want ontluikende markte vaar nooit goed terwyl sulke skokke tref nie.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch....more3minPlay
January 31, 2025Phew, die repokoers met 25 bps gesnyDie Monetêre Beleidskomitee het gister die repokoers met 25 basis punte gesny. Dit is wat ontleders verwag het, maar daar was tog ʼn bietjie senuweeagtigheid dat bekommernis oor internasionale risiko’s kon maak dat hulle die koers onveranderd laat....more2minPlay
January 30, 2025Van nader beskou vertel die IES syfers n storie van ekonomiese stagnasieEen van die feite wat uitstaan uit die 2023 Opname van Inkomste en Besteding is ongelykheid, spesifiek die ongelyke verdeling van inkomste en besteding tussen verskillendebevolkingsgroepe. Wat die media nie veel oor te sê het nie is wat oor tyd gebeur het. ...more4minPlay
January 29, 2025Ongelykheid is laer en ander interessanthede uit die IES2023Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die Opname van Inkomste en Besteding bekend gemaak. Hierdie is die 2023 opname en die eerste sedert 2015 en het belangrike gebruike. Byvoorbeeld, om armoedelyne te bereken, ongelykheid te bepaal en om die verbruikersprysmandjie op te dateer.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics....more3minPlay
January 28, 2025Die onteieningswetDie Onteieningswet is nie die krisis wat sommige media bronne dit na laat klink nie., maar om dit nou te teken het gevolge vir beleidsonsekerheid....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,065 episodes available.