
Sign up to save your podcasts
Or


Ek het verlede week afgesluit deur te argumenteer dat Suid-Afrika nie ʼn mislukte staat is nie, en dan ons ʼn ander benaming nodig het vir die uitdagings wat ons in die gesig staar. Ek wonder of ons nie weer in 1991 leef nie. Watter lesse kan ons uit die geskiedenis leer?
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
I concluded last week by arguing that South Africa is not a failed state and that we need a different name for the challenges we face. I wonder if we are not living in 1991 again. What lessons can we learn from history?
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Baie mense sê deesdae dat Suid-Afrika ʼn mislukte staat is. Dit is nie waar nie. Baie goed is nie reg in Suid-Afrika nie, maar ons sal ʼn ander benaming daarvoor moet kry.
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Many people say these days that South Africa is a failed state. It is not true. A lot of things are not right in South Africa, but we will have to find another label for it.
This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Almost every organization and analyst expect a very low economic growth rate this year. This makes data points that show whether these predictions are coming true very important. This week, ABSA and the Bureau of Economic Research's purchasing managers' index and Naamsa's new vehicle sales data for March were released.
This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Al wat ʼn organisasie en ontleder verwag ʼn baie lae ekonomiese groeikoers hierdie jaar. Dit maak datapunte wat wys of hierdie voorspellings waar word baie belangrik. Hierdie week is ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se nuwevoertuig verkope-data vir Maartmaand bekend gemaak.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Shortly after the Budget speech in February, analysts began to point out things that could have a negative impact on the Minister's figures. A few of them are back in the news this week. What is the impact of the wage agreement and what does tax collection look like?
This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Knap na die Begrotingsrede in Februarie het ontleders dinge begin uitwys was ʼn negatiewe impak kan hê op die Minister se syfers. ʼn Paar van hulle is die week terug in die nuus. Wat is die impak van die loonooreenkoms en hoe lyk belastinginvordering?
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Food was in the news in different ways this past week, from the sharp price increases of basic food products to the Competition Commission's investigation into the fresh produce market. Statistics South Africa also published a report that states that more than 2 million households in South Africa suffered from hunger in 2021. This is worrying.
This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Errors and omissions are my own.
Voedsel was op verskillende maniere in die nuus die afgelope week, vanaf die skerp stygings in die pryse van basiese voedselprodukte tot die Mededingingskommissie se ondersoek na die varsprodukte mark. Statistieke Suid-Afrika het ook ʼn verslag gepubliseer wat sê dat meer as 2 miljoen huishoudings in Suid-Afrika in 2021 honger gely het. Dit is kommerwekkend.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.
From the publisher's feed

18 Listeners

1 Listeners