Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
March 03, 2025Wraak op verkeerde kar‘n 18-jarige vrou in Florida in de VSA met ‘n wrok teen haar eks, wou sy kar met spuitverf spuit. Dit was egter die buurman se kar wat deurgeloop het....more2minPlay
February 28, 2025Fynbos en proteas van die TuinroeteMartelize Brink gesels met Suna van Greuning in Mosselbaai oor hulle fynbos- en proteaboerdery....more9minPlay
February 28, 2025360 Speseryroete - Deel 73Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor kruisement....more10minPlay
February 28, 2025Dertig jaar lank verbly Popsy kinderharteAl 30 jaar lank laat sy kindertjies soos feetjies, prinsesse of konings voel, en hulle jil oor haar toertjies wat dinge laat verdwyn en verskyn. Dis Popsy die Nar, die vrou wat elke kinderhart gelukkig wil maak. Mariska Spoormaker het haar raakgeloop....more7minPlay
February 28, 2025Skadevergoeding vir te veel advertensies‘n Man in Indië het skadevergoeding gekry by ’n filmteatergroep omdat daar te veel advertensies voor die film vertoon is. Die vertoning het later as geadverteer geëindig, wat veroorsaak het dat ‘n sakeoproep gemis het....more2minPlay
February 27, 2025Wat het Timothée Chalamet en Mauritz Lotz gemeen?Timothée Chalamet is vir sy rol as Bob Dylan in die film, A Complete Unknown, vir ‘n Oscar genomineer. Hy moes leer kitaar speel, en Johan Rademan het ‘n merkwaardige ooreenkoms ontdek tussen Chalamet se leerproses, en Suid-Afrika se Mauritz Lotz se beginnersjare....more10minPlay
February 27, 2025Medaljes onder die hamerLandon Coleske vertel van uitsonderlike medaljes wat op plaaslike bodem op veiling gaan wees - van ’n Anglo-Boereoorlog-medalje tot die gesogte Koningin Elizabeth II-kroningsmedalje....more6minPlay
February 27, 2025Jonk 27 Februarie 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor GLP-1-produkte, soos Ozempic, wat geberuik word vir aptytbeheer en spierbewaring. Sy vertel watter aanvullings hand-aan-hand behoort te gaan met hierdie soort behandeling....more9minPlay
February 27, 2025Rou om te eet‘n Begrafnisondernemer in China het mense wat ure tou staan... vir hulle kos. Mense glip in tussen die roubeklaers om hulle berugte noedels te eet. Toe dit sosiale media haal, het die sogenaamde foodies die rye lank begin maak....more2minPlay
February 26, 2025Van ingenieur tot kelner tot sjefSjef Emile Nel was ’n ingenieur, en het in die Verenigde Koninkryk in ’n restaurant begin werk en studeer. Hy praat oor die opleiding van studente in dié bedryf in die Tuinroete....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.