Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
February 21, 2025’n Aartappel-oplossing teen moeilikheidGary Simm is 60 jaar oud, maar glad nie gereed vir pensioen nie. Nou stort hy sy hope oortollige energie in aartappels en markdae, want, sê hy, lekker kuier bring hom net in die moeilikheid by sy vrou Lana. Mariska Spoormaker het hom by ‘n markdag in Nelson Mandelabaai gaan opsoek....more7minPlay
February 21, 2025360 Speseryroete - Deel 72Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor bonekruid....more9minPlay
February 21, 2025Munte vir muskiete‘n Dorp in die Filippyne bied 1 peso (sowat 32 Suid-Afrikaanse sent) aan vir elke vyf muskiete of larwes wat ingehandig word, lewend of dood, in ‘n poging om dengue-koors te bekamp....more2minPlay
February 20, 2025KunsafdrukkeKunstenaar Gerhard Human vertel vir Martelize Brink van kunsafdrukke, en wat hy by die Cape Town Art Fair uitstal....more11minPlay
February 20, 2025“Só sal watervoorsiening beter werk”Met die weerpatrone wat al hoe meer onvoorspelbaar lyk, kan die Nelsona Mandelabaai-metro nie 50% waterinkomsteverliese bekostig soos wat nou die geval is nie, sê die Baaise ingenieur David Raymer. Hy is al meer as 30 jaar in die watervoorsieningsbedryf, en hy glo daar moet ’n oorwig kundiges en minder politieke verteenwoordigers op waterbestuursrade dien....more8minPlay
February 20, 2025Jonk 20 Februarie 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor die karnivoordieet, en hoe om tekorte in die dieet te oorkom....more8minPlay
February 20, 2025Grootste baksteenversameling‘n Amerikaanse man het amptelik die grootste baksteenversameling. Die oudste steen dateer uit 100 na Christus....more2minPlay
February 19, 2025Pringlebaai se HangkliphotelHaidee Muller-Isaacs vind meer uit oor die Hangkliphotel op Pringlebaai, wat die gemeenskap saambring. Woensdagaande is dit bring-en-braai. Dit gaan oor families wat saamwerk, wants dis nie een mens se "day job" nie. Tot die oumas loop rond om te bedien....more8minPlay
February 19, 2025Watte vir sneeuChina se Chengdu-sneeudorp sit met eier op die gesig nadat hulle watte gebruik het om sneeu na te boots in foto’s vir sosiale media. Dit volg ná buitengewone warm weer gesorg het dat die verwagte sneeu nie in die toersimedorp geval het nie....more2minPlay
February 18, 2025Êrens oorsee 18 Februarie 2025Janes Struweg vertel vir Martelize Brink van die lewe in Stavanger in Noorweë. Hy sê dis ‘n mooi land met ‘n baie aktiewe bevolking, en die kos is baie soos boerekos....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.