Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
February 18, 2025Gedenkwaardige op Groot Brakrivier gerestoureerLaurette Swanepoel van Twin Trees vertel hoe hulle die vervalle gedenkwaardige gebou in Groot Brakrivier gerestoureer het....more13minPlay
February 18, 2025Kunstenaar beeld Boerekrygsgevangenes se reis na Bermuda uitTydens die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902 is ongeveer 25 000 Boerekrygsgevangenes en vreemdelingvrywilligers na kampe in Indië, Ceylon, St. Helena en Bermuda gestuur. Daar het min opgetekende persoonlike ervarings van dié reise bewaar gebly. Die kunstenaarsboek, NA BERMUDA, wat deur Franci Greyling saamgestel is, is ‘n uitbeelding van die krygsgevangenes se reiservarings na dié eilandgroep in die Atlantiese Oseaan....more9minPlay
February 18, 2025Koskuns pla dorpsvaders‘n Bakker in die VSA is hof toe siende dat sy dorp kla oor die kunswerk teen sy bakkery se dak. Hy sê dié handewerk van hoërskoolleerders is kuns, terwyl die owerhede dit meer as ‘n naambord beskou....more2minPlay
February 17, 2025Watter kleur is 'n verkleurmannetjie?Dr. Martine Jordaan praat oor verkleurmannetjies en die interessanthede oor hulle verkleuringsvermoë....more9minPlay
February 17, 2025Marnus se PringlebaaiMotorredakteur Marnus Hattingh het Kaapstad se Noordelike voorstede en Tygervallei se woonstelle verruil vir Pringlebaai se grondstrate sonder straatligte. Hy is nie 'n dag spyt nie. Hy ry sy toetsmotors deur Clarence Drive, draf agter in die berge en is die plaaslike drafklub se “trail”-kaptein. Hy swem in die Palmietrivier, en jaag bobbejane uit kombuise voordat daar in die koskaste gekrap is....more8minPlay
February 17, 2025Elke sent tel - Deel 4Elke Brink van PSG Wealth R21 op Stellenbosch verduidelik hoe ‘n optimale aftreestrategie lyk....more5minPlay
February 17, 2025Koue oorlog in Noord-AmerikaDie VSA en Kanada se onmin het die sportveld bereik. In ‘n yshokkiewedstryd tussen die twee lande het daar die naweek drie gevegte binne die eerste nege sekondes uitgebreek!...more2minPlay
February 14, 2025Gesteelde kitaar ná 22 jaar terug!Eintlik is hierdie storie te goed om waar te wees. Twee en twintig jaar gelede is die Baaise musikant, Cedric Lewis, se elektriese kitaar, ’n Fender Telecaster, gesteel. Toe kry hy die oproep wat sê: Ons het jou kitaar, kom haal dit. Mariska Spoormaker het by Cedric gaan kuier....more8minPlay
February 14, 2025360 Speseryroete - Deel 71Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblache praat oor die Koerdiese Liefdesappel, en die simboliese betekenis van kos....more8minPlay
February 14, 2025104-jarige tronk toe vir verjaarsdag‘n Vrou in New York se versoek vir haar 104de verjaarsdag was ‘n besoek aan die tronk. Sy is toe daar “ingeboek”, maar is darem baie goed behandel....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.