Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
February 13, 2025Wêreld Gehoordag 2025Haidee Muller-Isaacs gesels met Lucrecia Petersen, 'n dosent in oudiologie, oor Wêreld Gehoordag, en sy gee 'n paar wenke oor oorgesondheid....more10minPlay
February 13, 2025Honde onthou in liedjiesMagda van Dyk vertel vir Martelize Brink dat sy al drie keer liedjies laat opneem het ter nagedagtenis aan haar hondekinders....more5minPlay
February 13, 2025Jonk 13 Februarie 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor die rol van aanvullings vir hartgesondheid....more9minPlay
February 13, 2025Stormloop na die sneeuHonderde wetstoepassers en weermaglede in Italië is ingeroep om die aanhangers van ’n TikTok-smaakmaker weg te hou van ’n ski-dorpie. Dit volg nadady haar 2 miljoen volgelinge aangemoedig het om die dorpie in te val. Sowat 10 000 van haar aanhangers het twee weke gelede amok gemaak by ‘n ander ski-oord....more2minPlay
February 12, 2025Nelis se foto'sNelis Engelbercht vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe hy die lewe as skaapboer op Garies opgegee het vir die stadsliggies, en om sy groot passie, fotografie, na te jaag....more8minPlay
February 12, 2025Suid-Afrika se mynreddersMannas Fourie vertel vir Martelize Brink van mynredding in Suid-Afrika - van wat die wet sê tot wat opleiding behels....more11minPlay
February 12, 2025R1,2 miljoen-beloning vir 'n skaapBaanksy, Franschoek se skaap wat skilder, het verdwyn. ‘n Beloning van R1,2 miljoen word aangebied om die skaap terug te kry. Die gemiddelde prys van ‘n Baanksy-skildery is R35 000....more3minPlay
February 11, 2025Êrens oorsee 11 Februarie 2025Prof. Herman Grobler gesels oor die lewe in Kazakstan, en sy kinders wat so gou aanpas in ‘n nuwe land....more12minPlay
February 11, 2025"Ons help jou om jouself te help"Armoede en werkloosheid is ‘n harde realiteit in Missionvale, 'n woongebied in Nelson Mandelabaai. Tog glo die Missionvale Versorgingsentrum dat 100% liefdadigheid die boodskap uitstuur dat die ontvangers daarvaan nie in staat is om na hulleself om te sien nie. Gevolglik het die sentrum onder meer ’n vrywilligersprogram in plek waarbinne betalingsbewyse verdien kan word vir onder meer kos en klere. Mariska Spoormaker het gaan inloer....more8minPlay
February 11, 2025Heuningbeoordeling in FrankrykHeuningsommelier Natasha Lyon vertel van haar ervaring as beoordeelaar by Frankryk se nasionale heuningkompetisie....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.