Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
February 11, 2025Bitcoinfortuin in stortingsterreinJames Howells oorweeg dit om ‘n aanbod op ‘n stortingsterrein te maak. In dié stortingsterrein is ‘n hardeskyf met Bitcoin ter waarde van £600 miljoen, wat sy eksmeisie per ongeluk weggegooi het....more2minPlay
February 10, 2025Stories om lesse vir kinders te leerJurina Aucamp vertel vir Martelize Brink hoe sy diere in haar verhale gebruik om lesse aan kinders oor te dra....more9minPlay
February 10, 2025Christa se narratiewe terapieOns hoor hoe Christa Havenstein, 'n pianis en orrelis, narratiewe terapie begin studeer het. Johan Rademan het in die middel van die Suid-Atlantiese oseaan op St. Helena, 2 000km van die naaste Afrikakuslyn, met haar gesels toe sy danksy moderne kommunikasie haar klasse kon bywoon....more7minPlay
February 10, 2025Elke sent tel - Deel 3Elke Brink van PSG Wealth R21 op Stellenbosch praat oor buitelandse blootstelling in jou beleggingsportefeulje....more6minPlay
February 10, 2025Slangnes in Sydney‘n Slangvanger in Sydney is ingeroep toe sowat ses giftige slange in ‘n tuin gesien is. Toe hy hulle begin vang, is hy met 102 slange daar weg!...more2minPlay
February 07, 2025Jan-Jan op pad Nederland toeJan-Jan Joubert gesels met Martelize Brink voordat hy Nederland toe vertrek om aan sy doktorsgraad te gaan werk....more13minPlay
February 07, 2025360 Speseryroete - Deel 70Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblache praat oor basiliekruid met sy verskeie spesies en verskillende geurprofiele....more7minPlay
February 07, 2025Piepklein biblioteek gee hoopDie piepklein Sandhills-biblioteek in die Hexriviervallei is plaaseienaar Mara Le Roux se droom om kinders en mense wat nie so bevoorreg is nie, vlerke te gee. Want deur te lees en om mense lief te maak vir lees, kan jy hulle wegneem uit ‘n harde wêreld van werklikheid en net vir daai klein tydjie in daardie droomwêreld laat leef waarin hulle kan vergeet. Dit bied ook die geleentheid om te verbeter in dit wat hulle wil doen, of kan doen, want sonder lees kan ons kinders nie gaan leer nie....more8minPlay
February 07, 2025Ruk-en-rol, spoeg-en-plakDie Royal Mail vier 50 jaar sedert ACDC se album, High Voltage, vrygestel is met nuwe ACDC-seëls....more2minPlay
February 06, 20251956 Bentley te sien by skouMarike de Villiers vertel vir Martelize Brink van die uitsonderlike Bentley S1 van 1956, wat die naweek te sien is by die George Oumotor-skou....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.