Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
February 03, 2025Garnale (Shrimps en prawns)Marinekenner Maryke Musson vertel vir Martelize Brink van garnale. In Afrikaans is almal garnale, maar in Engels is die grootes “prawns” en die kleintjies “shrimp”....more15minPlay
February 03, 2025Hierdie wesp is vlieg se mosesDie vlieëplak en spuitgif is van die maniere om van lastige vlieë ontslae te raak, maar hoeveel mense is bewus van ’n klein swart wesp wat ’n vlieg se moses kan wees? Nagenoeg 20 jaar lank word dié wesp naby die Gamtoosriviermond in die Oos-Kaap geteel. Mariska Spoormaker het soontoe gery om meer te gaan uitvind by dr. Arno Moore van Bio-Insectaries South Africa....more8minPlay
February 03, 2025Elke sent tel - Deel 2Elke Brink van PSG Wealth R21 op Stellenbosch praat oor die belastingvoordele van Artikel 10C....more4minPlay
February 03, 2025Winskoop-Van Gogh‘n Skildery wat tydens ‘n huisskoonmaak in Minnesota vir $50 verkoop is, is volgens kenners ‘n ware Van Gogh....more2minPlay
January 31, 2025Haidee pluk druiweHaidee Muller-Isaacs en haar gesin het gaan druiwe pluk op die Klipheuwelplaas in die Hexriviervallei. Mara Le Roux het haar meer vertel oor hoe wit werk. Sy vind oor meer uit van die druiwekuur....more11minPlay
January 31, 2025360 Speseryroete - Deel 69Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche vertel van ají amarillo, ‘n rissie uit Suid-Amerika, wat aangewys is as die smaak wat jy in 2025 moet raak proe....more5minPlay
January 31, 2025'n Berg is 'n persoonIn Nieu Seeland is ‘n wet deurgevoer wat ‘n berg die regte van ‘n persoon gee. Dit is gedoen in erkenning van die land se eerste inwoners se beskouing dat die berg lewe, en ‘n voorsaat van hulle nasie is. In 2014 het ‘n woud dieselfde status gekry, en toe ‘n rivier in 2017....more2minPlay
January 30, 2025Graaff-Reinet se Drostdy HotelLuzaan Preston vertel vir Martelize Brink van die Drostdy Hotel op Graaff-Reinet, en die uitdagings om ‘n onderneming te bedryf in ‘n nasionale monument....more6minPlay
January 30, 2025Vrystaatse Marcussen-orrel herstelMarius Coetzee vertel vir Martelize Brink van die Vyfde Liesbeth Schlumberger Orrelstoel, die Marcussen-orrel by die Universiteit Vrystaat wat herstel, is en die internasionale orreliste wat daar te hoor is....more9minPlay
January 30, 2025Jonk 30 Januarie 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor aanvullings wat help met slaap, en die risiko’s verbonde aan die gebruik daarvan....more5minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.