Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
January 30, 2025Wallis se onvanpaste noodoproepeWallis se ambulansdiens het ‘n lys bekend gemaak van vreemde oproepe wat hulle in 2024 ontvang het. Dit sluit in van ‘n vinger wat vassit in ’n bierbottel, tot ‘n troetel alligator wat ontsnap het....more2minPlay
January 29, 2025Marianne Thamm - joernalis en komediantMarianne Thamm gesels oor haar ervaring van die wêreld as ondersoekende joernalis, en hoe sy dít wat vir haar snaaks aan die wêreld is, verhoog toe neem as satiriese komediant....more12minPlay
January 29, 2025SA se vierde beste skool is op die Kaapse VlakteEdrees Alexander vertel vir Martelize Brink van Star College Bridgetown op die Kaapse Vlakte. Die skool het afgelope 25 jaar 100 % matriekslaagsyfer. Tans is die skool nommer 4 in die land, met 3,375 onderskeidings per matriekleerder....more10minPlay
January 29, 2025"Skurk" te huur‘n Man in Maleisïe bied sy dienste aan om jou soos ‘n held te laat lyk. Hy sal jou metgesel teister, en dan kom jy tot die redding en verwilder hom vol brawade....more2minPlay
January 28, 2025Êrens oorsee 28 Januarie 2025Jannie Fourie vertel vir Martelize Brink van die lewe in Suid-Soedan, waar hy die parkbestuurder is by die Boma Nasionale Park....more12minPlay
January 28, 2025Aunty Care, want haar hart is so grootTot haar aftrede het Carol Jantjies onder meer in die spysenieringsbedryf gewerk, maar stilsit in die pensioenjare was nie vir haar nie. Sy maak toe ‘n koskafee op Thornhill oop. Dít het haar oë oopgemaak vir die groot aantal kinders wat nie skool toe gaan nie, en boonop honger is. Soveel só dat sy bekend geword het as Aunty Care. Mariska Spoormaker het by haar gaan kuier....more7minPlay
January 28, 2025Betaalde siekteverlof vir jou troeteldiereNew York-stad oorweeg tans wetgewing, wat mense sal toelaat om betaalde siekteverlof te neem om na hulle troeteldiere om te sien....more2minPlay
January 27, 2025Vra die veearts 27 Januarie 2025Veearts dr. Ingrid de Wet beantwoord luisteraars se vrae oor hulle troeteldiere....more16minPlay
January 27, 2025Duin in die weg berei leerders voor vir universiteitDuin in die weg, 70 km stroomop van Upington, het ‘n wonderlike suksesverhaal. Advokaat Fef le Roux vertel van hierdie universiteit-voorbereidingsprogram vir leerders in die Noord-Kaap....more7minPlay
January 27, 2025Elke sent tel - Deel 1Elke Brink van PSG Wealth R21 op Stellenbosch praat oor die belastingjaareinde en die belastingimplikasies wat dit vir individue inhou....more3minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.