Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
February 16, 2024Kersbome in die sand begraweIn Lancaster in Engeland begrawe vrywilligers jaarliks duisende ou kersbome tot by hulle onderste takke in die sand op die strand. Dit vang waaisand op, om binne ses maande tot ‘n jaar duine te vorm, wat die natuur honderde jare sou neem....more1minPlay
February 15, 2024Karina se Viëtnam-ervaringKarina Fullard vertel vir Martelize Brink van haar lewe en werk in Ho Chi Minh Stad in Viëtnam....more11minPlay
February 15, 2024Baaienaars “red” St. Georges ParkAs ‘n mens deesdae na die lowerryke St. George’s Park langs die Sentraalgebied van Gqeberha kyk, is dit moeilik om te dink dit was voor 1861 ‘n windverwaaide vlakte. Benewens die lieflike tuine en konserwatorium, is die 73 hektaar-park ook die tuiste van onder meer Suid-Afrika se oudste tennis- en rolbalklub. Verval het egter oor die jare ingetree, en verslaafdes en misdadigers het die park oorgeneem. Omliggende inwoners en sakelui het onlangs die nie-winsgwende organisasie, Friends of St Georges, gestig en self dinge begin regruk. Mariska Spoormaker het gaan kyk hoe vorder die werk....more9minPlay
February 15, 2024Vrou saam met vullis in vragmotor gegooi‘n Vrou in die VSA het agter in die vullisvragmotor beland, en is vier keer saam met die vullis vasgedruk, voor die bestuurder op ’n kamera gesien het daar is iemand tussen al die vullis....more3minPlay
February 14, 2024Zoë Brown se besige leweZoë Brown gesels oor haar loopbaan in die media, om dinge ‘n bietjie stadiger te vat, en drie maande van getroud wees....more10minPlay
February 14, 2024Marlon en Riana se liefdesverhaalHaidee Muller-Isaacs gesels oor die liefde met pasgetroudes Marlon en Riana Macalagh. Hulle was jare lank aan dwelms verslaaf, en is nou heeltemal skoon. Hulle vertel hoe hulle mekaar in 'n nagskuiling ontmoet het, getrou het, en nou 'n reguit pad stap met mekaar met die Here aan die stuur van hulle huwelikskarretjie....more9minPlay
February 14, 2024Liefdesdoepas vir ValentynsdagProf. Helmuth Reuter verduidelik hoe liefdesdoepas werk....more10minPlay
February 14, 2024Teksboodskappe kos 'n regter haar werk‘n Regter in Amerika het bedank toe dit bekend word dat sy 500 teksboodskappe aan die balju gestuur het, terwyl sy ‘n moordsaak aangehoor het....more2minPlay
February 13, 2024Wêreldradiodag: Die HertzogtoringDawie Botha vertel vir Martelize Brink in SO IS DIE LAND GEBOU van die konstruksie van die Hertzogtoring in Brixton. Dit staan deesdae bekend as die Sentech-toring....more12minPlay
February 13, 2024Werner se De RustJacqui January draai van die grootpad af, en kuier op De Rust in die Klein Karoo saam met Werner Alberts....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.