Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
February 13, 2024Stank vir brandOwerhede in Australië vra om verskoning nadat helikopters rioolwater vir brandbestryding gebruik het. Twee woonbuurte moet nou stappe doen nadat hulle blootstelling aan rioolwatersproei gehad het....more2minPlay
February 12, 2024AfrikanerbeestePierre-André Cronjé vertel vir Martelize Brink van die Afrikanerbees se rol tans, en in die geskiedenis, waar hulle onder andere die ossewaens getrek het....more11minPlay
February 12, 2024Moorddadige tarentale?Hier is die rare, maar ware verhaal van ’n klomp tarentale wat ’n baba-uiltjie wou doodmaak. Die uiltjie is deur ‘n mens gered, maar moet nog aansterk. Dan is daar ook die storie oor kraaie wat skilpadstropers is. Mariska Spoormaker het oor dit alles gepraat met Arnold Slabbert, natuurbewaarder en pesbeheerder in Nelson Mandelabaai en omstreke....more9minPlay
February 12, 2024Internasionale Openbare Kunsfees in KaapstadRoshana Naidoo praat oor die rol van openbare kuns, en die agtste Internasionale Openbare Kunsfees in Kaapstad....more7minPlay
February 12, 2024Betoging oor deurtrekkers op strandDie organisasie, Free the Peach, het ‘n protesaksie aan Australië se Gouekus gehou ná ‘n versoek dat deurtrekkers as stranddrag verbied word. Deurtrekkers was die drag van die dag by dié saamtrek op die strand....more2minPlay
February 09, 2024Baie Mercedes-Benz 300SL's by motorskouWaldo Scribante vertel vir Martelize Brink dat agt van die land se nege Mercedes-Benz 300SL motors by vanjaar se George Oumotorskou te sien sal wees....more8minPlay
February 09, 2024Vulkaniese uitbarsting in YslandMaryke Musson vertel vir Martelize Brink van die jongste vulkaniese uitbarsting in Ysland op 8 Februarie....more5minPlay
February 09, 2024360 Speseryroete - Deel 22Hetta van Deventer-Terblanche praat op die vooraand van Valentynsdag oor liefdesdrankies, rose in kookkuns en rooiwarm rissies....more8minPlay
February 09, 2024Baai se weerghoeroe groetVroeër jare het omtrent net die boere belang gestel in die weer, nou is dit stedelinge ook, sê Garth Sampson die woordvoerder by die Suid Afrikaanse Weerdiens in Nelson Mandelabaai. Garth, beter bekend as die Baai se weerghoeroe, staan op aftrede, maar eers verduidelik hy aan Mariska Spoormaker hoekom stedelinge deesdae ook hulle oë en ore op die weer hou....more9minPlay
February 09, 2024Eiffeltoring deel van Olimpiese medaljesStukkies van die Eiffeltoring sal deel uitmaak van vanjaar se Olimpiese en Paralimpiese medaljes....more3minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.