Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
February 08, 2024Pas op vir bedrog met fop-webblaaie!Tertia en Mike Dixon vertel hoe hulle onderneming se webblad gekloon is, en hul klante bedrieg is. Mike vertel ook van die eerste stappe wat hul gedoen het om die fopwebblad te laat toemaak....more12minPlay
February 08, 2024Magdel se krieket-eerstesMagdel Steyn vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe sy desjare op 14-jarige ouderdom die land se jongste vroue-krieketskeidsregter geword het....more7minPlay
February 08, 2024Reëls kelder rekordpogingNá 8 jaar se bou aan ’n replika van die Eiffeltoring met vuurhoutjies, tel sy rekord nie, siende dat al die Guiness Wêreldrekord reëls nagekom is nie....more4minPlay
February 07, 2024Marlene Steyn se kunsMarlene Steyn vertel van haar kuns, en ‘n samewerking waar haar werk op swemdrag pryk....more10minPlay
February 07, 2024Die klein kerkie met 'n groot geskiedenisBy die ruïnes van die eens bedrywige St. Peterskerk met sy uitsig oor die Baai se hawe, is ’n belangrike deel van die stad se geskiedenis weer na vore gebring nadat die terrein besoekersvriendelik gemaak is. Die kerk in Suideinde, wat in 1871 sy deure geopen het, moes sluit ná die gedwonge verskuiwings in die jare 60 en 70 . Mariska Spoormaker het die kerk saam met toergids Tony Neveling besoek....more8minPlay
February 07, 2024BoektrommelprojekCheraldine van der Merwe vertel vir Martelize Brink van die Vriende van Afrikaans se boektrommelprojek, en die belangrike rol van hardop-lees....more7minPlay
February 07, 2024Sneuwel oor snork‘n Stryery oor snork het gemaak dat die een buurman die ander doodgesteek het. Dit nadat die slagoffer aangebied het om te help betaal vir ‘n neusoperasie....more3minPlay
February 06, 2024Die Gautrein se estetiese neusDawie Botha vertel vir Martelize Brink in SO IS DIE LAND GEBOU van die Gautrein se mooi neus, en die natuurkragte wat daarop inwerk....more8minPlay
February 06, 2024Wat is eilandsindroom?Gawie Smit se seiljagvaarte was vir hom nie net ‘n kopskoonmaker nie, dit het ook beroepsmoontlikhede geskep op St. Helena, waar Johan Rademan hom oor eilandsindroom uitgevra het. St. Helena is die mees afgeleë, bewoonde eiland in die Suid-Atlantiese oseaan. Dis sowat 1 200 km na hulle naaste bure, Ascension, en 2 000 km na die naaste kuslyn van Afrika....more9minPlay
February 06, 2024Hy ontdek 15 nuwe plantspesiesDr. Brian du Preez vertel vir Martelize Brink hoe hy 15 nuwe plantspesies beskryf het as deel van sy doktorale studie in plantkunde....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.