Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
February 06, 2024So stadig moontlik - tot 2640Die avant-garde-komponis, John Cage, se ekspermentele komposisie, SO STADIG MOONTLIK, het in 2001beg in speel op orrel wat spesiaal hiervoor gebou is. Dit sal nog 616 jaar lank speel! Die stuk se akkord het vandeesweek die eerste keer in 2 jaar verander. Dit sal eers weer op 5 Augustus 2026 gebeur....more4minPlay
February 05, 2024Opleiding en kwalifikasies in die perdebedryfAllister Jack vertel vir Martelize Brink van opleidingsprogramme en kwalifikasies in die perdebedryf. Hy is al vir 33 jaar lank ‘n hoefsmid....more11minPlay
February 05, 2024Anna Emm se nuwe lewe in LondenHaidee Muller-Isaacs gesels met die plaaslike skrywer Anna Emm, wat sak en pak met haar gesin Londen toe getrek het. Sy vertel hoekom hulle die groot skuif gemaak het, en wat sy daar oorkant ervaar....more8minPlay
February 05, 2024Aan die brand getroud‘n Paartjie wat beide waaghalse is, het met hulle klere aan die brand, kansel toe gestap....more3minPlay
February 02, 2024Nege maande lank op 'n plesierbootAmike Oosthuizen vertel vir Martelize Brink van haar nege maande lang reis op ’n plesierboot, wat die verbeelding aangegryp het op sosiale media. Een van haar TikTok-video’s het al meer as 6,3 miljoen kyke gehad....more10minPlay
February 02, 2024360 Speseryroete - Deel 21Hetta van Deventer-Terblache praat oor die geskiedenis van kruie, speserye en blomme wat gebruik word om kos te kleur....more9minPlay
February 02, 2024‘Die boekwurm is nié ‘n bedreigde spesie’Langs die besige Kaapweg in Gqeberha, net anderkant die Five Ways-kruising, is daar ’n klein besigheid. Dis een van die Baai se familiebesighede wat nog ‘n juweel is. Mariska Spoormaker het by Mundy’s Book Exchange gaan inloer....more8minPlay
February 02, 2024My naam is Bond, Duif Bond...‘n Duif is in Indië daarvan verdink dat hy ‘n Chinese spioen is. Ná agt maande is daar besef dis ’n oopwater-resiesduif van Taiwan, en is toe vrygelaat....more3minPlay
February 01, 2024Die impak van restauranttoekenningsJan-Hendrik van der Westhuizen gesels oor die formaat van restauranttoekennings, en die impak daarvan....more14minPlay
February 01, 2024Marilie se reis met Bipolêre 2-versteuringHaidee Muller-Isaacs gesels met Marilie van der Merwe, 'n jong en passievolle onderwyser en ma van twee dogtertjies. Sy is in September 2019 gediagnoseer met Bipolêre 2-versteuring, en is uiteindelik nou op 'n plek waar sy haar reis met dié siekte wil deel om ander te inspireer, sodat hulle nie alleen voel nie....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.