Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
September 07, 2023Kunsmatige intelligensie en intellektuele goederereg - Deel 3Amanda Lotheringen praat oor die uitdagings en gevare van handelsmerke en logo’s wat deur kunsmatige intelligensie geskep is....more8minPlay
September 07, 2023Op 'n drafstap oor die oseaan‘n Man van Florida is deur die Kuswag gered en in hegtenis geneem nadat hy in ’n hamsterwieltipe-vaartuig oor die Atlantiese oseaan wou draf....more2minPlay
September 06, 2023Jannie Moolman oor musiek, Mosselbaai en babaJannie Moolman vertel vir Martelize Brink hoe hy in ‘n sangloopbaan beland het, sy verhuising na die Wes-Kaap en die plesier van pa wees....more16minPlay
September 06, 2023SA lei met uitvoer van vlugtige oliesSuid-Afrika is toonaangewend in die uitvoer van essensiële of vlugtige olies wêreldwyd. Van die olie word in die parfuumbedryf, vir medisinale doeleindes en in huise gebruik. Daar is baie uitdagings wat Suid-Afrikaanse boere te bowe moet kom met die verbouing en uitvoer van die olie. Jacqui January gesels hieroor met Karen Swanepoel van SEOPA....more8minPlay
September 06, 2023SA brandbestryders gee opleiding in DuitslaandHeinrich Louw vertel vir Martelize Brink van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se brandweerspan, wat opleiding vir Duitsland se plattelandse brandweervrywilligers gaan gee het....more5minPlay
September 06, 2023Mikroskyfies en strepieskodes ingespan teen vervalste kaasMikroskyfies en strepieskodes word deesdae gebruik om Italiaanse parmesaankaas te merk, om vervaardigers teen vervalsing te beskerm....more3minPlay
September 05, 2023So is die land gebou - Dawie BothaDawie Botha gesels oor sy loopbaan as ‘n siviele ingenieur. Ontmoet die man wat SO IS DIE LAND GEBOU weekliks na RSG bring....more14minPlay
September 05, 2023Ontlont dié mense!Voorvalle van moord, aanranding, brande en gru-ongelukke volg mekaar so vinnig na mekaar op in Suid-Afrika, dat die groter prentjie meer vooropstaan as die trauma waardeur die mense gaan wat eerste op die toneel kom - die sogenaamde first responders. Min mense besef hoe belangrik trauma-ontlonting vir hierdie soort mense is, sê Hanna Kotzel, ‘n kliniese maatskaplike werker en traumaberader in Gqeberha....more11minPlay
September 05, 2023Wupperthal se restourasieArgitek Graham Jacobs vertel vir Martelize Brink van die restourasieprosesse by Wupperthal ná die verwoestende brand in 2018. Daar is gister van die gerestoureerde huise aan inwoners oorhandig....more12minPlay
September 05, 2023Eetatleet verslind 276 hoendervlerkiesAustraliese eetatleet James Webb het koning gekraai by ‘n hoendervlerkie-eetkompetisie toe hy 276 vlerkies in 12 minute geëet het....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.